bus

Ek is besorg oor die volgende deel van ons toer wat aanstons noordwaarts van Pretoria na Limpopo en Scrapy se Mokopane-area, reis.

Mens verdwaal maklik, want sien alles het verander. Om julle te herinner lees maar weer.

Trek sonder om te pak

Groetnis en moenie te veel eskapades uitdink nie. Ek hoor Gautengers veral in Pretoria is verlig dat die groenbus aans hulle omstreke verlaat. Baai!

As jy meer te wete wil kom oor ons virtuele toer, of self ‘n eier wil lê, klik op die volgende skakel : http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=797928