Maand: Augustus 2018

Vere woorde

Daar is sekerlik niks leliker as venyn nie. Die woord in Afrikaans beskrywe nie so duidelik die impak van die tipe gedrag nie. In Engels kan jy ‘cankerous’ of ‘venomous’ gebruik. Afrikaans English venynig cankerous; venomous Gaan karring jy by ‘cankerous’ kry jy die…

Awesome prayer, make it count

“God, this is my life: in all it’s gritty, knotted and messy glory. This is me. These are my loved ones. These are my joys, fears and laughter and tears. Please God, make it count” https://wp.me/pfHnk-Vh

Beskuit bak kom saam met onthou

Sy staan op uit die warm bed. Op die stoep kwetter haar geliefdes saam met die voëls oor die nuwe dag. Saterdag. Beskuitbakdag. Sokkievoete slof yskas toe. 500g Stork to Bake moet gesmelt word. Dan word 300g loopsuiker by die smeltbotter geroer tot dit…

Time to sweep the chimney

  August winds are paving the way for spring, new growth and rain. It is time to prepare for spring cleaning and sprucing up for outdoor living. What a lekker thought! This time of year is also fireplace maintenance and chimney sweep season. Before…

Mooi, Mooi 27

My vinkhuismoles foto’s het dadelik uit die onthouboks gespring toe ek vanoggend op Breinsuiker se blog sy nuwe woordsnoer raaklees. Gaan blaai op die Dromer, Skrywer, Reisiger, Kunstenaar, Stoepsitter se blad – hy verras telkemale met sy woorde. LOSTORRING/GARING Die spreeuwyfie torring stukkies garing…

Kaleidoskoop Hoofstuk 14: Alle grappies op ‘n stokkie

Hierdie is ‘n vervolgverhaal deur verskillende bloggers. Om die eerste 13 hoofstukke te lees, klik op hierdie InLinkz skakel: http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=789999   Hoofstuk 13 eindig so: Renier lei haar na sy motor toe, help haar om by die agterdeur in te klim en maak seker…

Mymeringe oor ‘n Camdeboo naweek, heuningbostee, vol blase en so aan

  Foto: Louis Zikmann (11 Augustus 2018) ‘n Luidsprekerstem ruk my Saterdagoggend uit ‘n diep-diep slaap. Vervaard vlieg ek  uit die bed. My Rots en Bab bly onverstoord onder hope komberse. Dit was bitter koud na die vorige dag se heeldag reën en sneeu…

Mooi, mooi 26

Hierdie kuns en woorde van Jan Richardson het my sprakeloos gelaat. If you’re betwixt, if you’re between, if you’re in the midst and the middle, if you’ve left something behind and can’t yet see the way ahead, this is for you. BLESSING FOR THE…

Wagtend

So skuins na 14h00, begin ons reis van Port Elizabeth na Graaff-Reinet in die gewraakte Ford. Dis Bab se eerste blik op die stad en omgewing. Sy merk tereg op dat Atholl Trollip se stadsraad dit darem mooi netjies om die lughawe en strandfront…

Mango Vlug J529 belewenis

Ons vertrek douvoordag om ons langverwagte en welverdiende gesinswegbreek na ons geliefde Graaff-Reinet te begin. Drie van ons brakke sit bedremmeld teen die binnetuin se draad, soos ‘n treugwag. Ore hang sommer so. Hulle weet wat tasse op wiele beteken. Niks slapery op beddens…

Ander se gedagtes

Lees bietjie. Crazy Little Beliefs That Won’t Die Out https://wp.me/p7D18q-3if

Sissende seer

Ek raak sommer opgewonde as ek op  nuwe wyshede of stories afkom. Hierdie verhaal kry ek flussies op Vuisboek – het dit nog nooit teëgekom nie. Dis ‘n storie oor ‘n minder gunsteling ondier en ‘n saag. Dit lui so: ‘n Slang seil op…

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister