Maand: Mei 2017

Links

Linkshandige ekke skryf baie lelik. Ek onthou soos gister die Vrydae op Witrivier hoe die ander kinders jillend naweek begin hou as die huistoeklok lui, en ek moet bly sit om skoonskrif te oefen in detensie. Dit was rerig traumaties. Besmeerde inkleurblaaie en huiswerkboeke….

Mooi, mooi 2

  I prayed for change, so I changed my mind. I prayed for guidance and learned to trust myself. I prayed for happiness and realized I am not my ego. I prayed for peace and learned to accept others unconditionally. I prayed for abundance…

Vryheid in genade en vergifnis

Die ou wêreld is ‘n harde plek met ‘n baie slegte CV.  Die mensdom se rekord in genade , barmhartigheid en vergifnis is maar skraps. Die tref my weer hard gisteraand toe ‘n advertensie vir die DSTV-History-kanaal oor die skerm flits. Oorloë, gierigheid, slawerny,…

Genade leesstof

I think you might like this book – “Grace Is Greater: God’s Plan to Overcome Your Past, Redeem Your Pain, and Rewrite Your Story” by Kyle Idleman. Start reading it for free: http://a.co/68sB0sd

Ek het nie gesoek nie, maar gekry

e serendipity ˌsɛr(ə)nˈdɪpɪti/ noun the occurrence and development of events by chance in a happy or beneficial way. “a fortunate stroke of serendipity” synonyms: chance, happy chance, accident, happy accident Serendipity is my gunsteling Engelse woord.  Wikipedia verduidelik in Nederlands: “Serendipiteit is het vinden…

Sielesalf

“Take me to the king I don’t have much to bring My heart is torn in pieces It’s my offering Take me to the king” 

Dit was toe vandag

My dierbare Rufus en liefste Seuntjie Al ‘n lang ruk, ‘n jaar om die waarheid te sê, weet ons hierdie dag sou kom. Die dag wat ons moet laat gaan. Die dag wat julle julle laaste botterbroodjie kry, die laaste keer dat julle in…

Ligvoets uit die onthouboks

  My dogter van ‘n anner-mamma berispe my: “Ek hoop as Tannie weer blog is dit vroliker.” Ek besef, mens kan maklik in ‘n gekerm en kla, teregwysing en prekerigheid verval. So ongesiens. So ek gaan dan nou my as ingesê beskou, en bietjie…

Tuimeldroër oorlewing

Ken jy daai dae wat die bollie die waaier tref? As die elke dag se oorlewing en gemoedsbekakking tot die mag drie jou na Putsonderwater lei, en jy weet, hier moet jy nou verby? In die lewenstuimeldroër gesmyt en die siklus word elke vyf…

Mooi, mooi oor seer

Wound Care “Keep it closed for the first few days, months, sometimes even years bandaged against the oxygen of consciousness. The cut’s too deep, not ready for the sting of alcohol wipes or saltwater tears. You’ll know when the time is right, when the…

Ek laaik

Ek laaik in geen spesifieke volgorde: Martelise Brink en Mathys Roets wat meer doen as wat ek en duisende ander met al ons mobiliteit kan. Wat ‘n lewensdrif en -lus het wat aansteeklik is. Wat volkome mens is en die wêreld vierkant in die…

Dankie Regina

Dis ma-dag. Boodskappe vlieg oral op die Vuisboek, die e-pos en slimfoon rond. Dis goed so. Mooi foto’s en fensie gediggies en gedagtes oor vrouwees en ma-wees, roompies, sepies,serpe, tjoklits en rose en brekfis in die bed is menige ma se voorland vandag. Hier…

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister