Kategorie: Skryf Safari

Towerin Spekboom

Lees die op die Vuisboek raak. Dis nou hoekom Towerinne nou 28 spekboompies in die Giant Flag, verteenwoordig. Formidabele plant, formidabele vroue. ABOUT THE SPEKBOOM The Wonder Plant of the 21st Century. By Stef Delport The Spekboom (Portulacaria afra) is truly the miracle plant…

Karoo oorwurms

Komaan Towerinne, sing ons dan nou nooit meer op die bus nie……

Graaff-Reinet Betower-Deel 3

Dag twee in die Camdeboo. Ons is vroeg uit die vere en gou is die giggelgroenbus op pad. ‘n besoek aan Graaff-Reinet se kleinsus, Nieu-Bethesda is ‘n moet. Wees geduldig liewe leser, die skyfe vertoning laai stadig af. Dis die kyk werd, dan reis…

Graaff-Reinet betower: Deel 2

Toe breek die dag aan. Die giggelgroenbus kom vroegoggend Graaff-Reinet binne. Graaff-Reinet, fossielle bewys dit, was eens onder die see! Graaff-Reinet maker van Trekker siele – Andries Pretorius, Hendrik Potgieter en en wie weet nog. Geboortedorp van groot Suid-Afrikaners. Beyers Naudé, Anton Rupert, Robert…

Graaff-Reinet betower: Deel 1

Towerinne, ek vra vergifnis dat ek al ‘n hartuitspoel plaas oor julle volgende dorp van die Spring op die Bus toer 2018. Sien, my hart loop oor van opgwondenheid en die pad van KZN na Graaff-Reinet is ver. So ek gee solank ‘n proesel…

Daar vlieg ons weer noord

Jinne, sowat van ‘n gekerm en skimp het ek lanklaas gehoor. Toorts, Bondels en Trommeltjies was omtrent in sak en as omdat ek saam met Una, Kameel, Positief en Seegogga met Scrapy se elonmuskvlieger gou by Eersteling gaan draai het. Ek het toe maar…

Avontuur by Eersteling

Die hele wêreld en sy familie weet, ek bly in Poloniekwane ter wille van ekonomiese oorlewing. My hart woon in Graaff-Reinet in die mooie  Ooskaap se Camdeboo, waar ek die Towerinne later op ons reis, wel deeglik gaan onthaal. Daar is egter ‘n stukkie…

‘n Britserige lees- en onthou affêre

Jinne Bondels ek het nie besef dat jou omstreke so interessante geskiedenis het nie. Synde ‘n nooi Fourie sonder familiegeskiedenis verder as my oupa aan vaderskant, was ek kinnerlik opgewonde om die van teë te kom. Maar wag, ek wil nie my geslagsregister ondersoek…

Mooi ware relaas oor Pretville

Towerinne, ons het soveel tydens ons besoek aan Una se Hartebeespoort belewe, dat ons skoon verby Pretville is. Dis ons eie Suid-Afrikaanse filmstel, ala Hollywood! ‘n Blogger, Rouxné van der Westhuizen, wie ek volg het ‘n pragtige stuk oor die unieke plek, en Hartebeespoort…

Skryf Safari Magrieta vs Magriet

Magrieta het ‘n wesenlike probleem. Die vraag is nie wat die probleem is nie maar hoe dit gaan eindig! Om die storie te verduidelik, moet ek eers die ” set up” verduidelik. Sy bly op ‘n plaas met twee woonhuise. Sy self bly in ‘n pragtige woonstel…

Skryf safari: Kom ons speel…

Abrie vra in vandeesweek se skryf safari uitdaging of daar nog bordspeletjies gespeel word en dat ons vertel van speletjies wat ons speel of gespeel het. Rots en ekke is al jare in ‘n woordestryd betrokke. Nee, man, nie rusiemaaksoort nie. ‘n Scrabbletoernooi wat al…

Skryf safari: Onthou lekkerte

  Sonell, dankie vir die uitdaging, maar daar is geen manier wat ek net een gelukkige kinder herinnering kan uitsonder nie. My kindertyd se onthou is in sy geheel ‘n gelukkige onthou.  Die rede dat dit so omvattend onthou en gekoester word is seker te…

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en sommer enigiets met die lewe te doen.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels

bitterbossie

Die groenspreeu is 'n kunstenaar ...

Born in Providence

finding our way back to love