Maand: Oktober 2018

Bewende riet of stoere eik – jou keuse

  Na aanleiding van Dawid se lofsang in Psalm 103, begin ek my week so: Here, ek is bly, Bly U het my gemaak. Bly U het my vergewe. My lewe in U hande. Askies dat ek my eie storie wil skrywe. Askies dat…

Mooi, mooi 29

“The psyches and souls of women also have their own cycles and seasons of doing and solitude, running and staying, being involved and being removed, questing and resting, creating and incubating, being of the world and returning to the soul-place.” Clarissa Pinkola Estés

#ToeValLig -‘n Dagstuk,’n papawer, Andries Vermeulen en Pik Botha

  So na my onhutsende fotosessie, kom daar uiteraard gedagtes oor tyd se verloop, my doel op aarde en sulke eksistensiële gedagtes in my kop op. God, in Sy groot genade en liefde lei my en vier oomblikke, ervarings of #ToeValLig(*) kruis my pad….

Ode aan die toerende Towerinne

Deur die land reis ‘n giggelgroenbus Op die bus is weinig rus Die mense op die bus Is vir ontsnapping lus Niks gaan hulle gees blus   Veertien vroue saamgebind Mekaar in Blogland gevind Mense staar hulle blind Dink net onsinnigheid is hier te…

Jy wil wat?

Ek het ‘n nuwe leefrooster. Stukkie vryheid vir myself en die maal van woorde en stories wat immer deur my gedagtes vlinder, bewerkstellig. Dinsdae en Donderdae is bly alleen tuis dae. Die gesin gaan vort om ekonomie te pleeg. Ek klim vroegoggend in my…

#SoCS Precious

At mention of the word precious, Gollum of Lord of the Rings whispers in my ear: “My precious.” A Wikepedia article on Gollum explains: “The Ring, which Gollum referred to as “my precious” or “precious”, extended his life far beyond natural limits. Centuries of…

All In

“Anything that calls you, draws you, or pulls you away from that is 30 pieces of silver. Don’t trade your relationship with Jesus for it, cause you can’t have both. You might still kiss Him in front of others but your heart has betrayed…

Oplossing vir Edenlopers

Towerinne, ons kan vir die Edenlopers pakkies hekel…julle is mos handig. Ek sien Abrie kommer oor ons, Dag dit sal hom gerusstel. Liewe leser, moenie verward wees nie, gaan lees hoe 14 bloggers op tor is deur Suid-Afrika. Ons het wedervaringe om die minste…

‘n Groeiery met ‘n lag en traan

Rots en ekke is instaan-oupa en -ouma vir twee liefiekindertjies, Boeta en Milamuis. Hulle verryk ons lewe. Op die oomblik is ons harte seer. Ons fraai dogterjie het “hip displasia” en om dit reg te stel moet die kleine lyfie geopereer word, en dan…

Mooi,mooi 28

Toe ons nog jonk en mooi was, Pretoria en ek

Ja, dit kry mens nou as jy begin mymer. En dit omdat jy meereis met ‘n klomp Towerinne. Ons is danksy Dis Ekke, Hester,  op ‘n virtuele toer deur ons land en is huidiglik in Pretoria saam met Kameel, Woordnoot en Tannie Frannie. Pretoria is sinoniem met my…

#SoCS : Card

Write about “card” says the #SoCS challenge for this weekend. Off goes my mind. Racing as always. Birthday card, Christmas card, identity card, bank card, memory card, playing card, betting card, race card….so many options. I come to a screeching halt. One card currently trumps…

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister