Maand: September 2017

Fado

Ek het vandag ‘n eina hart. My gemoed is seer. Wens ek was Portugees. Dan kon ek ‘n fado sing. ‘n Fado deur ‘n man gesing is gewoonlik oor die swarigheid van die lewe, die stand van politiek, sy verlore liefde. Ek sal maar…

Klik, klik – wensdenkery

Wanneer verandering plaasvind, hetsy in die wêreld om jou of aan jou binnekant – jou emosies of uitkyk,  ervaar mens maar ‘n gevoel van magteloosheid. Ek dink dis soos Dorothy in die Wizard of Oz gevoel het toe die tornado haar in Kansas opgesuig…

Lê jou eier: Koos Komkommer se omkom

BYSKRIF: Bantingland is tot in sy fondasies geruk deur die grudood van geliefde sanger, Koos Komkommer. Ons fotograaf, Piet Patat, het hierdie nie-vir-sensitiewe-kykers-foto op die toneel geneem. Majoor  Martin Murgpampoen het dit beskryf as die grusaamste moordtoneel in sy luisterryke loopbaan. “Dat Koos Komkommer…

Meer as duisend woorde werd

Dis my Suid-Afrika Medemenslikheid in aksie (Foto: Roger Sedres. Geneem tydens die afgelope Landloop kampioenslkappe in Potchefstroom)    

Mooi, mooi 15

“Be the one who nurtures and builds. Be the one who has an understanding and a forgiving heart one who looks for the best in people. Leave people better than you found them.” – Marvin J. Ashton Sandro Botticelli – La Primavera (detail) “Time…

Lê-jou-eier: Gee my vir ‘n boom, asseblief

Gee my vir ‘n boom. Oor doodgaan en laaste wense

Dankie mooi

Oor eie skoenveters en geloof

  Ek kyk die Boekklub. Mal oor die reeks. Die toneel onlangs waar twee jongmense koffie drink en hulle seer met mekaar deel, laat Gemoedsbekak se laai in die onthouboks oopvlieg. Die gemoedsbekakking het my lewe deur so wegkruip, wegkruip, net so waar ek…

God se handtekening oral

“Moet nooit ‘n kans laat verbygaan om enigiets moois raak te sien nie, want skoonheid is God se handtekening” – Ralph Waldo Emerson My lente herinneringe wys dit. Mag hierdie nuwe seisoen ook so wees.

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister