Maand: November 2018

Karoo oorwurms

Komaan Towerinne, sing ons dan nou nooit meer op die bus nie……

Graaff-Reinet Betower-Deel 3

Dag twee in die Camdeboo. Ons is vroeg uit die vere en gou is die giggelgroenbus op pad. ‘n besoek aan Graaff-Reinet se kleinsus, Nieu-Bethesda is ‘n moet. Wees geduldig liewe leser, die skyfe vertoning laai stadig af. Dis die kyk werd, dan reis…

Graaff-Reinet betower: Deel 2

Toe breek die dag aan. Die giggelgroenbus kom vroegoggend Graaff-Reinet binne. Graaff-Reinet, fossielle bewys dit, was eens onder die see! Graaff-Reinet maker van Trekker siele – Andries Pretorius, Hendrik Potgieter en en wie weet nog. Geboortedorp van groot Suid-Afrikaners. Beyers Naudé, Anton Rupert, Robert…

Genade asseblief

Ag,hemel. Die arme bye. Daar is nie bloeisels vir heuning nie. Nou bevlieg hulle maar uit nood die voëltjiekos. Die suikerbekkie bevolking van ons tuin, veg hier waar ek sit en skryf om die suikerwater wat ek uitsit, te drink. Saam met hulle ook…

Graaff-Reinet betower: Deel 1

Towerinne, ek vra vergifnis dat ek al ‘n hartuitspoel plaas oor julle volgende dorp van die Spring op die Bus toer 2018. Sien, my hart loop oor van opgwondenheid en die pad van KZN na Graaff-Reinet is ver. So ek gee solank ‘n proesel…

#NaNoWriMo Dag 13

Kyk, kyk!   You have reached the 25,000-word mark, the halfway point, the word-domination, creation application, epic celebration station! You heeded author Malinda Lo’s declaration: “The only thing that needs to show up every day is yourself—and your determination…” Ek sweef op die wolke…

Poppy Day remembrance

All over the world Remembrance Day was commemorated on November 11. Lest we forget the horrors of the world a war. As November rolls around, I remember a special woman. Feisty, fearless and a force to be reckoned with. Corrie van Rhyn was her…

#SoCS: Mean

Meaningless meander It is mean not to say what you mean. How can you say it is mean I mean what I say What does it mean What does what mean You know what I mean I do not have the means to understand…

In die middel Cyril

Toortsie, se liggie skyn skerp en sy skryf vanoggend waar in haar blog: “Die Joker. Daar is gewoonlik twee Jokers in ‘n pak kaarte. Ek weet nou nie wat die Afrikaans daarvoor is nie. Skoppensboer? Daardie lekker kaart om in jou hand te hê…

#NaNOWriMo Dag Sewe

Hierdie skildery is vir my tiperend van waar ek my tans in my gedagtewêreld bevind. Dis deur Walter MacEwen (1860–1943), ‘n Amerikaanse skilder. Mooi né! Dit is dag sewe van die NaNoWriMo 2018 skryf uitdaging wat ek saam ment Scrapy en Cecelia aangepak het. Vanmiddag het…

#SoCS: Point

  “Your Friday prompt for Stream of Consciousness Saturday is “point.” Open a book on your lap, close your eyes, and put your finger on the page. Whatever you land on, whether it be a word, a phrase, or a sentence, write about it….

#NaNoWriMo Dag 1

So val ek vanoggend in, saam met Scrapy en Cecelia om deel te neem aan ‘n wêreldwye skryf uitdaging. NaNoWriMo – Amerikaans in oorsprong en ‘n afkorting vir National Novel Writing Month. Jy registreer en gee jou boek ‘n naam. Die uitdaging om elke…

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..