Maand: Oktober 2017

Omdat die lied nie verder gaan, begin ons weer van vooraf aan…..

Dis wonderlik om 8 ure te slaap en gister daar te laat – in die verlede. Goeiemore. Draai jou kop na die son. Sing lekker saam en gaan maak die verskil wat jy wil.

Ek bly glo

Max Ehrmann het hierdie in 1927 geskryf. Ek het dit in my hoërskooljare teëgekom en in my jeugdige idealisme my eie gemaak. Na vandag se swartgeit besef ek hoekom dae soos vandag my so dreineer, want ek glo nog in hierdie. Desiderata Go placidly…

Hierdie dag moet maar stop…

Some worthy considerations and thoughts

I know now, how it feels to stand in an abyss, the dictionary describes an abyss as “a deep or seemingly bottomless chasm”. A place where the sun never shines, soundless, filled with desperation, tears and endless misery. Feelings of desperation, sadness and bitterness…

Intention

This little light,make it shine

Great tips

I came across this young man and his musings on Facebook…give the man a Bells. ‘Rules of Tipping in Mzansi’ Early Nguni migrated south from the Mali area about two thousand years ago due to food shortage and tribal conflict. This was a hardship…

Lê-Jou-Eier: Soetwoordjie-wraak

Onse Hester laat ons hier in Blogland deur hoepels spring. So verskyn haar Lê-Jou-Eier opdrag hierdie week: Kyk mooi na die foto hieronder van die hottentotsgot (bidsprinkaan) genaamd Hot Lady wat aan ‘n soetigheidjie sit en suie. Daar is ‘n ernstige gesprek aan die gang wat…

Al is dit swaar, juig oorwinning

‘n Mens hoor die soldate nie aankom nie. Skielik een oggend is hulle net daar, spiese kordaat in die lug. Ek verbeel my dat hulle op ‘n koue wintersoggend wakker gemaak word. “Kom manne, as ons nie vandag die mars boontoe begin nie, gaan…

Haal die was uit jou ore en luister

My Rots het eenkeer op ‘n inkopielys die volgende neergepen:”Ons luister om te antwoord, nie om te verstaan nie.” Hy het dit iewers op die draadloos gehoor. Nou die is baie waar op die oomblik, met die plaasmoorde-emosies en so aan. Ons wil nie…

Kou hieraan….

It is a fact that crime is a social economic problem, I do agree that the gap between the have and the have not’s (thanks to apartheid), is a lot higher in our country than the norm for other countries in the world. After…

Meer as ‘n swart t-hemp dra is nodig

Nou wat hierna volg, gaan my seker ‘n klomp aanhangers en vriende kos. As mens moet, dan moet jy. Blogland en Vuisboek is vol swart plakkers. Ons moet nou swart dra om ons boere teen plaasmoorde te help en ook om dit te voorkom….

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister