Trek sonder om te pak

Ons bloggeterg oor my tuisstad, Polokwane, wat na die groot polonieskrik sommer Poloniekwane geword het, herinner dit my aan die feit dat etlike inwoners van Polokwane al meer as vyf keer van adres verander het, sonder om ‘n stukkie ornament in koerantpapier toe te draai. Kom ons tree terug. Net so onder die Zimbabwegrens, omarm … Continue reading Trek sonder om te pak