Sleutelwoord: Spring op die Bus

Vir Towerin Frannie

…en in ons Towerinne reis as Silver…Frannie se hartedief. Nou moet ons mandjies en broodjies oppas! Sela As jy meer wil weet oor Sam Elliot aka Silver – lees hier meer oor ons Towerinne se reis deur Suid-Afrika. Dis net ‘n storie, maar ook…

Vurig alleen

Jinne. Daar gaan die giggelgroenbus toe sans Lekkervurig vort om by die suidste suid te gaan koekeloer. Net so. Ek weet nie wat om te maak nie. Scrapy se elonmuskmasjien se sleutel kan ek nêrens kry nie. Hier is nie eers ‘n virtuele besem…

Agterpaaie huistoe

Rots en ek het lekker draaie gery met ons 2012 wegbreek. Ons hele roete beplan om die hoofpaaie te vermy. Hierdie fotoalbum vertel van ons terug reis vanaf Graaff-Reinet. Ons het een keer met ‘n oorbrug oor die N1 gereis, verder agterpaaie gery. Hoe…

Baviaanskloof 2010

 Positief  laat my onthou van ‘n epiese rit in 2010 saam met liefiemense deur die Baviaanskloof. Ons is vroegdag op Graaff-Reinet weg en het eers vir brekfis by Sophies’ Choice op Willowmore gestop. Daar is nie lekkerder tuisgemaakte pastei in Suid-Afrika te kry nie!…

Towerin Spekboom

Lees die op die Vuisboek raak. Dis nou hoekom Towerinne nou 28 spekboompies in die Giant Flag, verteenwoordig. Formidabele plant, formidabele vroue. ABOUT THE SPEKBOOM The Wonder Plant of the 21st Century. By Stef Delport The Spekboom (Portulacaria afra) is truly the miracle plant…

Karoo oorwurms

Komaan Towerinne, sing ons dan nou nooit meer op die bus nie……

Graaff-Reinet Betower-Deel 3

Dag twee in die Camdeboo. Ons is vroeg uit die vere en gou is die giggelgroenbus op pad. ‘n besoek aan Graaff-Reinet se kleinsus, Nieu-Bethesda is ‘n moet. Wees geduldig liewe leser, die skyfe vertoning laai stadig af. Dis die kyk werd, dan reis…

Graaff-Reinet betower: Deel 2

Toe breek die dag aan. Die giggelgroenbus kom vroegoggend Graaff-Reinet binne. Graaff-Reinet, fossielle bewys dit, was eens onder die see! Graaff-Reinet maker van Trekker siele – Andries Pretorius, Hendrik Potgieter en en wie weet nog. Geboortedorp van groot Suid-Afrikaners. Beyers Naudé, Anton Rupert, Robert…

Graaff-Reinet betower: Deel 1

Towerinne, ek vra vergifnis dat ek al ‘n hartuitspoel plaas oor julle volgende dorp van die Spring op die Bus toer 2018. Sien, my hart loop oor van opgwondenheid en die pad van KZN na Graaff-Reinet is ver. So ek gee solank ‘n proesel…

Moenie verdwaal nie

Ek is besorg oor die volgende deel van ons toer wat aanstons noordwaarts van Pretoria na Limpopo en Scrapy se Mokopane-area, reis. Mens verdwaal maklik, want sien alles het verander. Om julle te herinner lees maar weer. https://lekkervurigeaffere.blog/2018/08/07/trek-sonder-om-te-pak Groetnis en moenie te veel eskapades…

‘n Tsunami….in ‘n C-koppie

Towerinne. Ek kom nou so half uit die newels en ek lees by Perdeybytjie, Theo Vlaandere is ook nou oppie toer – ek tel nou saam met Lorenzo en Silver en die se seun en Baron Room en ons suid-Amerikaanse vriend en Vuurklip en…

Ode aan die toerende Towerinne

Deur die land reis ‘n giggelgroenbus Op die bus is weinig rus Die mense op die bus Is vir ontsnapping lus Niks gaan hulle gees blus   Veertien vroue saamgebind Mekaar in Blogland gevind Mense staar hulle blind Dink net onsinnigheid is hier te…

My Gorrel

Vaste woorde vir los gedagtes.

Forgotten Magic: Lifestyle blog

Muffins, Coffee and this Blog

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

TOKELOSHE

a.k.a. I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense. 'n Afrikaanse blog.

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en die lewe.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels