Sleutelwoord: Skryf Safari

Graaff-Reinet Betower-Deel 3

Dag twee in die Camdeboo. Ons is vroeg uit die vere en gou is die giggelgroenbus op pad. ‘n besoek aan Graaff-Reinet se kleinsus, Nieu-Bethesda is ‘n moet. Wees geduldig liewe leser, die skyfe vertoning laai stadig af. Dis die kyk werd, dan reis…

Graaff-Reinet betower: Deel 2

Toe breek die dag aan. Die giggelgroenbus kom vroegoggend Graaff-Reinet binne. Graaff-Reinet, fossielle bewys dit, was eens onder die see! Graaff-Reinet maker van Trekker siele – Andries Pretorius, Hendrik Potgieter en en wie weet nog. Geboortedorp van groot Suid-Afrikaners. Beyers Naudé, Anton Rupert, Robert…

Graaff-Reinet betower: Deel 1

Towerinne, ek vra vergifnis dat ek al ‘n hartuitspoel plaas oor julle volgende dorp van die Spring op die Bus toer 2018. Sien, my hart loop oor van opgwondenheid en die pad van KZN na Graaff-Reinet is ver. So ek gee solank ‘n proesel…

Avontuur by Eersteling

Die hele wêreld en sy familie weet, ek bly in Poloniekwane ter wille van ekonomiese oorlewing. My hart woon in Graaff-Reinet in die mooie  Ooskaap se Camdeboo, waar ek die Towerinne later op ons reis, wel deeglik gaan onthaal. Daar is egter ‘n stukkie…

Ode aan die toerende Towerinne

Deur die land reis ‘n giggelgroenbus Op die bus is weinig rus Die mense op die bus Is vir ontsnapping lus Niks gaan hulle gees blus   Veertien vroue saamgebind Mekaar in Blogland gevind Mense staar hulle blind Dink net onsinnigheid is hier te…

Toe ons nog jonk en mooi was, Pretoria en ek

Ja, dit kry mens nou as jy begin mymer. En dit omdat jy meereis met ‘n klomp Towerinne. Ons is danksy Dis Ekke, Hester,  op ‘n virtuele toer deur ons land en is huidiglik in Pretoria saam met Kameel, Woordnoot en Tannie Frannie. Pretoria is sinoniem met my…

Skryf Safari Magrieta vs Magriet

Magrieta het ‘n wesenlike probleem. Die vraag is nie wat die probleem is nie maar hoe dit gaan eindig! Om die storie te verduidelik, moet ek eers die ” set up” verduidelik. Sy bly op ‘n plaas met twee woonhuise. Sy self bly in ‘n pragtige woonstel…

Skryf safari: Onthou lekkerte

  Sonell, dankie vir die uitdaging, maar daar is geen manier wat ek net een gelukkige kinder herinnering kan uitsonder nie. My kindertyd se onthou is in sy geheel ‘n gelukkige onthou.  Die rede dat dit so omvattend onthou en gekoester word is seker te…

Skryf-Safari: Dieremaniere

  Skryf-Safari gasvrou Scrapy vra ons moet skryf oor dieremaniere. Ek wil nie op die oomblik oor my bitterlike bedorwe en stout hondekinders skryf nie. Julle sal dink ek is nie lief vir hulle nie.  En dis nie waar nie, ek laaik hulle net nie want…

Skryf-Safari….Trek jou stapskoene aan.

Veel berese Una se skryf-safari uitnodiging vra my om ‘n kronkelpaadjie die woud in te loop. Liewe Una, ek kan nie. My pad foeter links weg, ongebaan. Want ek is moeg van hierdie wêreld se reëls en rigting. Ek wil wegdraai. Daar waar ek…

Lê-Jou-Eier: Skryf-Safari Skryf die storie klaar

Betyds Saar Minnaar kners op haar tande. Braam se vrolike gefluit irriteer haar. Waar sy kalmte geanker is, sal sy nie weet nie. Die droogte is allesverterend – veld, vee, water, selfs menswees verskrompel tot niks. “Ons het ‘n wonderwerk nodig,” sê Saar mistroostig….

“Is this the real life, or is it just fantasy?”

So land ons toe mos in die ooste van Fantasieland na ons Blogland ekapades. Diewens die is ons nou nie in die ware sin van die woord nie.  Daar naby George op vlug van Toweropstal beland arme Scrapy in die hospitaal omdat sy gedink…

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..