Ek is besorg oor die volgende deel van ons toer wat aanstons noordwaarts van Pretoria na Limpopo en Scrapy se Mokopane-area, reis.
Mens verdwaal maklik, want sien alles het verander. Om julle te herinner lees maar weer.
https://lekkervurigeaffere.blog/2018/08/07/trek-sonder-om-te-pak
Groetnis en moenie te veel eskapades uitdink nie. Ek hoor Gautengers veral in Pretoria is verlig dat die groenbus aans hulle omstreke verlaat. Baai!
As jy meer te wete wil kom oor ons virtuele toer, of self ‘n eier wil lê, klik op die volgende skakel : http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=797928
Potgietersrus of te wel Mokopane is my home town. My pa is daar gebore, so ook ek en my boetie en een van die dae sy meisiekind. Dis nie meer wat dit was nie maar jou tuis dorp bly maar jou huis
LikeLiked by 2 people
Solank ons net by ons bus bly en hóm nie verloor nie, is die wêreld reg. 😁
LikeLiked by 3 people
Hulle hou baie van Fortuners en luukse motors in die Limpopo, so ons is veilig wat dit betref. Daar is net spietkops agter elke boom. Jy moet maar iets frangelikoseer….
LikeLiked by 3 people
Ag hul sal nie omgee vir ‘n knertsie hier en daar uit ‘n ou melkkannetjie uit nie!
LikeLiked by 3 people
Ons moet miskien die manne vra om die melkkanne vooruit te vat…;)
LikeLiked by 2 people
Dis ‘n uitstekende plan!
LikeLiked by 1 person
Ek was nog nooit daar in daai deel van die wêreld nie. Julle sorg dat ek nie wegraak nie, gehoor?
LikeLiked by 1 person
Hoekom dink jy bly ek so aan my sitplek langs jou klou? Ek gaan jou soos goud oppas. Ek gaan jou aan die baie hoofmanne voorstel as Miss H Sintester, our leader. Hehe!
LikeLiked by 1 person
Nee! Nou-nou verwag hulle ek moet hulle ‘n fooitjie betaal vir die voorreg om daar rond te toer. Of die ou spul beland weer in die tronk en ek moet hulle daar laat uithaal. Kyk hoe bewe my onderlip- ek gaan vir Pablo sê om sy chopper op standby te hou.
LikeLiked by 3 people
Pablo sal die skurke in ons streek goed verstaan en kan hanteer
LikeLiked by 3 people
Juis!
LikeLiked by 1 person
Wie is Array?
LikeLike
Array??
LikeLiked by 1 person
Hester is jy gekloon?
LikeLiked by 1 person
Ek dink ek het verdwaal “snuif-snuif”
LikeLike
Alles is nou reg. Hier is vir jou een van my antieke sakdoekies. Moenie stress nie.💖
LikeLiked by 1 person
O, ja en julle moenie dat iemand ons hol broodjies by VBS bank wil bewaar nie. Ffloyd en trawante het die plek gestroop…
LikeLiked by 3 people
Gelukkig hanteer Frannie die geldjies en juwele. Ek het volle vertroue in haar. Net nie so seker van Silwer nie … klink dit nie na ‘n struikrower se skuilnaam nie.
LikeLiked by 2 people
Nee, die struikrower is hier se naam is JustMoney . Silver is ok!
LikeLiked by 3 people
JustMoney 😄
LikeLiked by 1 person
Halwe woord, goeie begrip 😉
LikeLiked by 2 people
😂
LikeLiked by 1 person
Julle gaan definitief verdwaal Scrapy ken nog die ou name
LikeLiked by 1 person
Het jy sinies Abrie? Soutwater spoel maak al die weë oop. 😉 Scrapy is ‘n geleerde vrou en sy het vir my en jy kan vir ons koördinate stuur soos jy lief is om te doen.
LikeLiked by 1 person
Julle beter die find my phone apps aflaai dat ons julle kan vind indien nodig. Miskien moet ek nuwe toep skryf: vind die giggelgroengevaarte met sy veertienvoortvarendevrouens
LikeLiked by 4 people
‘n App net vir ons! Jy is ‘n maat van yster en plaat.🍻
LikeLike
Abrie watwou voortvarend. …
LikeLiked by 1 person
Jammer dat julle so beperk deur julle voortvarend te noem. Voortvarend se Moses…
LikeLiked by 1 person
Funny sal ek sê….
LikeLiked by 1 person
Abrie, Abrie….wat is dit met al die byvoeglike naamwoorde. Dis gevaarlik, netnou raak ek vurig voortvarend en skryf oor besluiteloosheid. Wil Abrie ons beskermer papparazo wees of wil hy ons reis swaar maak? Gaan bou daai app…ek het soveel vertroue in jou bedoelinge van inbors en jou opregte omgee vir die Towerinne. Is dit nou genoeg dreig en heuning om die mond dat jy nou rustig, rustig raak en krag kry om ons maat met die reis te bly? Jy raas net heeltyd, en “girks just wanna have fun…..’skuus die Patties oefen.😁
LikeLike
Praat jy vuurtjie, ek dog hy is ons mater nou kerm hy😋
LikeLike
Hahaha
LikeLike
As ons net daar kan uitkom sonder om in ‘n slaggat te verdwyn, is ons koppe deur.
LikeLiked by 2 people
Die Minister van Vervoer is Pothole Slaggate (Pôtholê Slag- gatê) julle moet leer om dit reg uit te spreek. Jy wil nie in sy ministerie verval nie! Hehe!
LikeLiked by 3 people
Gaan jy ons mooi tale leer praat?
LikeLike
Vele tale hier. Mens groet so
Afrikaans
Dagsê
English
Hello!
Sepedi
Dumela!
Xitsonga
Avuxeni!
Tshivenda
Ndaa!
Jack Parow
Aweh!
LikeLiked by 5 people
Skerp, Lekkervurig. Waarlik skerp.
LikeLiked by 1 person
Sjoe! Nou hoe weet ek watter een om te gebruik?
LikeLike
Jy rits sommer almal af, hehe. Ek terg. Dumela bring jou vêr. Mokopane is Sepedi wêreld. Dis hier van Poloniekwane noord wat dit gekompliseerd raak. Hallo en Ahweh werk ook.😉
LikeLiked by 1 person
Sy adjunk is Mo-er-se Slag-gatê…natuurlik weer ‘n familielid! Tsk…baantjies vir boeties!
LikeLiked by 2 people
Net so, nepotisme
LikeLiked by 1 person
😂😂julle is my tonic, sowaar
LikeLike
Interessant om te blijven volgen vanuit Vlaanderen
De roots van vele Africaners
Groetjes
Theo
LikeLiked by 2 people
My kommentaar het verdwyn, dalk klaar gesteel! Ek gaan net in die bus bly sit, sowaar. Te veel waardevolle itempies wat kan wegraak. Ek sal myself besig hou met julle boeke en die versnapperings…ek is nogal goed daarmee.
LikeLike
Nee man, jy loop rond asof jy die plek besit…volg my net🤣🤣
LikeLiked by 1 person
Ag ok man, ek wou net verantwoordelik optree…
LikeLiked by 1 person
Ooooo…
LikeLike
Kyk by jou kommentare, ‘n Array het geantwoord, maar sy lyk soos Hester.
LikeLike
Array is weg, dis nou weer Hester…seker a WordPress- glips🤔
LikeLiked by 1 person
Array??? Hy lyk soos ek? O gonna, ek gaan gou my webmaster spreek.
LikeLike
Nee man, dit was WordPress glips, dis weg. Jy en Theo was array, toe gaan edit en refresh ek, toe kom julle reg terug.
LikeLiked by 1 person
O ok, ek het net begin worry.
LikeLike
Hesterkie ek dog nou net dis al die innerkonflik wat jou deurmekaar maak jy weet….
LikeLike