Kategorie: Dieremaniere

Jy wil wat?

Ek het ‘n nuwe leefrooster. Stukkie vryheid vir myself en die maal van woorde en stories wat immer deur my gedagtes vlinder, bewerkstellig. Dinsdae en Donderdae is bly alleen tuis dae. Die gesin gaan vort om ekonomie te pleeg. Ek klim vroegoggend in my…

Skaars skepsels

Die foto van ‘n Rooi Uil kuiken sit my aan die google na skaars diere en gevogeltes. Ek lees dat die uile beperk tot Madagaskar is en as bedreigde spesie gelys is. So kom ek af op die sneeuluiperd, en skaars apies en bokke…

Labrabull of pittador?

  Koda-koos is ons meer as 50kg gitswart hondekind, wat vir ons baie plesier gee, maar ook laat les opsê. ‘n Liefdevolle hond, wat soos julle kan sien, hom verbeel dat hy ook soos sy Schnauzer nefies, Milo en Ringo, sommer op Bab en…

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister