34 Jaar

My liefste Rots

Ons is vandag 34 jaar saam. Altyd as beste maat, enigste liefde en ewemens en God se kinders. Soos Leo Marks sy liefde in woorde string, sou ek bitter graag wou. Maar digterlik is ek nie. So ek ryg maar so my woorde uit my hart:

Ek is lief vir jou, ons kind en ons lewe saam.

Dankbaar vir ons gedeelde geloof, ons beginsels.

Jy wat alles van my weet, en die kennis ten spyt vir my lief bly.

Weet dat my hart joune is.

Jou rasieleier vir tyd en ewigheid.

Ekke


The Life That I Have
The life that I have

Is all that I have

And the life that I have

Is yours

The love that I have

Of the life that I have

Is yours and yours and yours.

A sleep I shall have

A rest I shall have

Yet death will be but a pause

For the peace of my years

In the long green grass

Will be yours and yours and yours.
Leo Marks