Kategorie: Ouerloos

Ek huil vandag oor jou Biebs

Dis vandag ses jaar Biebs. Ses jaar gelede het ek jou by jou mooi huisie in Bosveldpark kom oplaai. Viets uitgevat in jou mooi ligpienk langbroekpak en pêrels om die nek en aan die ore, jou lippe ligpienk en die grys haredos mooi en…

Vir Swartjie

Liewe Swartjie Jy is al amper nege maande kwaad en niks wat ek doen of sê gaan dit klaarblyklik verander nie. Voor ek dan my aanpas by ons nuwe verwyderde verhouding wil ek eers onthou. Ek skryf  ook via my Blog vir jou, want…

Liewe Pa

Op ‘n Vrydagaand bykans 41 jaar gelede is my pa op 42-jarige leeftyd in die middel van ‘n lagbui, aan ‘n hartaanval dood. Ek het by sy voete gesit en ons gesin het TV gekyk. Nadia Komanecji het nog so oor die perd gespring…

Om ouerloos te lewe

1976 Op ‘n koel wintersmiddag kom my pa tuis met wonderlike nuus van bevordering, ‘n beter inkomste en ’n lieflike nuwe woonplek. Opgewonde klim ons in die boksie Peugeot en ry na die nuwe adres. Ek onthou die blokkieshoutvloere, groot venters, en die stoep…

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister