Kategorie: Die plek waar ek woon

Beskerm: Onrus uitskryf

Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.

Graaff-Reinet betower: Deel 2

Toe breek die dag aan. Die giggelgroenbus kom vroegoggend Graaff-Reinet binne. Graaff-Reinet, fossielle bewys dit, was eens onder die see! Graaff-Reinet maker van Trekker siele – Andries Pretorius, Hendrik Potgieter en en wie weet nog. Geboortedorp van groot Suid-Afrikaners. Beyers Naudé, Anton Rupert, Robert…

Graaff-Reinet betower: Deel 1

Towerinne, ek vra vergifnis dat ek al ‘n hartuitspoel plaas oor julle volgende dorp van die Spring op die Bus toer 2018. Sien, my hart loop oor van opgwondenheid en die pad van KZN na Graaff-Reinet is ver. So ek gee solank ‘n proesel…

Daar vlieg ons weer noord

Jinne, sowat van ‘n gekerm en skimp het ek lanklaas gehoor. Toorts, Bondels en Trommeltjies was omtrent in sak en as omdat ek saam met Una, Kameel, Positief en Seegogga met Scrapy se elonmuskvlieger gou by Eersteling gaan draai het. Ek het toe maar…

Sondagoggend seën na reën

Dit het oornag 10mm gereën. Die aarde ruik nat, my sinusse juig, die stof van die lank droog, weggewas. Op die leiklip weerkaats ‘n plas reënwater nog belofte. Die wolke het nog nie gewyk nie, so met die opkomende son deur die wolkies, weet…

Nog ‘n N1-ongeluk

Teen skemeraand maak Rots sy gebruiklike Vrydagaand vuurtjie, en Bab en ek sit saam op die stoep by hom. Ons koer en kekkel hieroor en daaroor. Geseënd op soveel maniere. Ons mooi blyplek, die week wat verby is, die voorreg van saamwees. Vredig. Die…

Ag, salig

Lekker lui op die waterval stoep. Dis warm en winderig en ons koop die tyd uit. Koel Campari en Soda met bitters en vars ment. Blokraai en Nat King Cole fluweel die eter in. So vier ons die dag. Soos Bab sê “‘n lekker…

‘n Lenteaand in Afrika

Fokuspunt op ons stoeptafel. Met en sonder flits. Vreugde as verlede jaar se Amarillis bol nog wil blom. Dis lekker vredig op die Watervalplaas se stoep. Die brakke is dansky Bab se insette gesomer skeer. Koda- koos is geflous in badtyd in. Die tuin…

Tuindag

Ek is al maande met die varkgriep en nagevolge sommer blegh. Die afgelope twee weke aan bed en huis gekluister. Sedert gister voel ek soos myself, uiteraard moes ek buitentoe. Nodig die grond onder my voete en die son op my kroontjie. Ek loof…

Beskuit bak kom saam met onthou

Sy staan op uit die warm bed. Op die stoep kwetter haar geliefdes saam met die voëls oor die nuwe dag. Saterdag. Beskuitbakdag. Sokkievoete slof yskas toe. 500g Stork to Bake moet gesmelt word. Dan word 300g loopsuiker by die smeltbotter geroer tot dit…

Trek sonder om te pak

Ons bloggeterg oor my tuisstad, Polokwane, wat na die groot polonieskrik sommer Poloniekwane geword het, herinner dit my aan die feit dat etlike inwoners van Polokwane al meer as vyf keer van adres verander het, sonder om ‘n stukkie ornament in koerantpapier toe te…

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en sommer enigiets met die lewe te doen.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels

bitterbossie

Die groenspreeu is 'n kunstenaar ...

Born in Providence

finding our way back to love