Kategorie: Lê-jou-eier

Ode aan die toerende Towerinne

Deur die land reis ‘n giggelgroenbus Op die bus is weinig rus Die mense op die bus Is vir ontsnapping lus Niks gaan hulle gees blus   Veertien vroue saamgebind Mekaar in Blogland gevind Mense staar hulle blind Dink net onsinnigheid is hier te…

Oplossing vir Edenlopers

Towerinne, ons kan vir die Edenlopers pakkies hekel…julle is mos handig. Ek sien Abrie kommer oor ons, Dag dit sal hom gerusstel. Liewe leser, moenie verward wees nie, gaan lees hoe 14 bloggers op tor is deur Suid-Afrika. Ons het wedervaringe om die minste…

Toe ons nog jonk en mooi was, Pretoria en ek

Ja, dit kry mens nou as jy begin mymer. En dit omdat jy meereis met ‘n klomp Towerinne. Ons is danksy Dis Ekke, Hester,  op ‘n virtuele toer deur ons land en is huidiglik in Pretoria saam met Kameel, Woordnoot en Tannie Frannie. Pretoria is sinoniem met my…

Uit my persoonlikheid geval

  Dankie Kameel vir die eerste been van die Pretoria kuier. As iemand wonder hoe ek skielik so stil is en net snesies uitdeel en van alle dinge eenkant Mills&Boon lees…. griet ek het dit reeds gesê…..my kop draai. In elk geval voor ek…

‘n Britserige lees- en onthou affêre

Jinne Bondels ek het nie besef dat jou omstreke so interessante geskiedenis het nie. Synde ‘n nooi Fourie sonder familiegeskiedenis verder as my oupa aan vaderskant, was ek kinnerlik opgewonde om die van teë te kom. Maar wag, ek wil nie my geslagsregister ondersoek…

Mooi ware relaas oor Pretville

Towerinne, ons het soveel tydens ons besoek aan Una se Hartebeespoort belewe, dat ons skoon verby Pretville is. Dis ons eie Suid-Afrikaanse filmstel, ala Hollywood! ‘n Blogger, Rouxné van der Westhuizen, wie ek volg het ‘n pragtige stuk oor die unieke plek, en Hartebeespoort…

Broodina breekslag

Na ons aandjie op die barge oppie dam, het ons klompie Towerinne die volgende oggend luilekker opgestaan en reggemaak vir ons laaste ure saam met die nimlike Una in haar geliefde Harties. Sy het ons belowe van kaas en olifante en natuurlik sou ons…

Blitsverkoper:Die Barge @ Die Dam

Whoop, maar was die Harties kuier nou lekker. Daai barge kan darem vir jou stories vertel. Lekker, man, lekker. Gelukkig het Una vir Bertrus mooi opgelei. Dis ‘n grappie, ek het vertroulik verneem dat hy baie lief is vir mense en vir kuier –…

Kaleidoskoop Hoofstuk 14: Alle grappies op ‘n stokkie

Hierdie is ‘n vervolgverhaal deur verskillende bloggers. Om die eerste 13 hoofstukke te lees, klik op hierdie InLinkz skakel: http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=789999   Hoofstuk 13 eindig so: Renier lei haar na sy motor toe, help haar om by die agterdeur in te klim en maak seker…

Lê-Jou-Eier Bloguitdaging: Kaleidoskoop Hoofstuk 2 Keuses

Nou hou jy op met jou gegrens. Dink, dink. Die woorde maal deur Nellie se kop waar sy in die pad sit en snik. Dis frustrerend dat die verdomde bakkie twee kilometer van Petrusburg gaan staan en ‘n pap wiel kry. Dis byna sononder….

Skryf safari: Kom ons speel…

Abrie vra in vandeesweek se skryf safari uitdaging of daar nog bordspeletjies gespeel word en dat ons vertel van speletjies wat ons speel of gespeel het. Rots en ekke is al jare in ‘n woordestryd betrokke. Nee, man, nie rusiemaaksoort nie. ‘n Scrabbletoernooi wat al…

Skryf safari: Onthou lekkerte

  Sonell, dankie vir die uitdaging, maar daar is geen manier wat ek net een gelukkige kinder herinnering kan uitsonder nie. My kindertyd se onthou is in sy geheel ‘n gelukkige onthou.  Die rede dat dit so omvattend onthou en gekoester word is seker te…

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister