Maand: Mei 2018

Skryf safari: Onthou lekkerte

  Sonell, dankie vir die uitdaging, maar daar is geen manier wat ek net een gelukkige kinder herinnering kan uitsonder nie. My kindertyd se onthou is in sy geheel ‘n gelukkige onthou.  Die rede dat dit so omvattend onthou en gekoester word is seker te…

Lê-jou-eier Skryfsafari Deur die venster

Hierdie week is Kameel van Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie die gasvrou vir ons skryf-safari aangebied deur Dis ekke in lyn met Lê-jou-eier.  Die kleuter kan nouliks haar opgewondenheid in toom hou. “Anja, jy gaan ‘n gat in die sitplek wriemel,” lag Jan terwyl…

Vuisboek vry

“She decided to free herself, dance into the wind, create a new language. And birds fluttered around her, writing “yes” in the sky.” Monique Duval Christian Schloe Besef ek vanoggend, Vuisboek is ‘n koerantkantoor. Klomp stories en inligting kom daar ingefladder. Al die nuusaandraers,…

Twietpolitiek #afrikaans

https://wp.me/s7D18q-mooigoed

Skryf-Safari: Dieremaniere

  Skryf-Safari gasvrou Scrapy vra ons moet skryf oor dieremaniere. Ek wil nie op die oomblik oor my bitterlike bedorwe en stout hondekinders skryf nie. Julle sal dink ek is nie lief vir hulle nie.  En dis nie waar nie, ek laaik hulle net nie want…

Uitryg gedagtes

  Die skets het my aan die pieker oor al die nare en seer goed in soveel Suid-Afrikaners se binneste. Ons  nodig almal ‘n goeie uitryg. Dis nie net hartseer en verdriet wat ons uit ons gestelle moet kry nie. Dis rassisme na alle…

Ek Laaik 2

In in wêreld vol vulkaniese uitbarstings, selfmoordbomme, skoolskieters, moorde, transitorowe, wetteloosheid en hatigheid, is dit maklik om in sak en as te gaan sit. Ek is besig om ‘n boek getiteld “Factfulness” te lees, nee wag, eerder op te swot, want ek wil doelbewus…

Bloom

“Reaching out to the Light” by Boon Hong Seto

Daily Prompt: Infect

via Daily Prompt: Infect I am crying for my country, South Africa. The Rainbow dream died with Madiba. The New Dawn of Prez Cyril R is super-infected with a malignancy of the cancerous kind. We are dying here.The name of the disease is zumastatcapturiscorruptis….

Klein dingetjies met groot liefde

‘n Vrou moet doen wat ‘n vrou moet doen. Feëland se feng shui werk nie, iets makeer. Rots is ongelukkig, ek is seer van nerf. Bab en Mielie wil gillend die winkel uit,  en die vlaktes inhol oor hulle grootmense se iesegrimmigheid . Na…

Hemelse drukkies en ‘n mandjie

Die atmosfeer in my feëverhaal is ietwat bewolk en mistig sedert gisteroggend. Soveel so, dat Rots en Bab en ek so bietjie stywenekkie met mekaar is. Tot die honde grom vir mekaar. Ja, die dinges spat en breek soms in sprokiesland los, glo my….

Mooi, mooi op ‘n Maandag

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..