Vuisboek herinner my vanmore aan ‘n noue onkoming. Dis vandag 10 jaar sedert vriende en die uwe ‘n bye aanval oorleef het. Ek is dankbaar dat ek dit kon vertel. Verstom is ek ook dat my gegriffel al meer as 600 blog inskrywing later is. Dankie vir jou saamlees.
https://lekkervurigeaffere.blog/2017/01/12/oogwink-oomblikke/
Sjoe ek het lekker gelees aan die vertelling. Dit het soos ‘n fliek voor my afgespeel… met tye komies maar met baie spanning.
LikeLiked by 1 person
Kyk, deur die skrik onthou sal my menopouse lappie en ons drawwende dominee my bybly.
LikeLiked by 1 person
Ek kon die prentjie sien… en dit is lekkerlag materiaal. Ek lief natuurlike komedie… dié wat die lewe self uitdeel.
LikeLiked by 1 person
Ek stem volmondig saam.😉🤣
LikeLike
So n bye storie kan mens nie ligtelik vergeet nie. Baie bly jul kon kophou en tog betyds die inspuiting kon kry.
LikeLike
Ek onthou in detail daardie oomblikke.
LikeLike
Ek kan ook in my gedagte sien dat daardie ratwerk n probleem gegee het. Hoe angstiger mens is hoe minder kom dit reg.
LikeLike
Sjoe dit was ‘n noue ontkoming! Bly julle het almal lewendig daaruit gekom. My broer hulle was ook in so aanval.
LikeLike
Ek het ook kleintyd, nogal hier op Pietersburg, by die inryteater gesien hoe bye ‘n omie takel, was vreesaanjaend albei kere.
LikeLike