Brandstofprysverhoging snaaksies

Gee net vir ons Suid-Afrikaners swaarkry of ‘n krisis of skandaal, en die snaaksies vlieg voor jy kan sê mes.

Ek kry hierdie oral op die Facebook en Kwetser sedert vanoggend vroeg.

In geen volgorde van gewildheid nie:

42991328_10155844078208339_4830323458934046720_o

43018890_1943043525772482_3251253267698548736_n

42874291_10155528997626949_6972508873932406784_o

petrol-price-increase-funny

carpool

414HN7DW2QL._SX337_BO1,204,203,200_

—-en ten laaste

43049771_10156067854936374_2847407225251561472_n

14 Comments on “Brandstofprysverhoging snaaksies

  1. Lekker sit ek en giggel vir al dié. Die klomp kinders stuur ook al vroeg af op ons familiegroepie sulke snaakse sêgoed rond. Het hoeka een wat ek vir jou sal forward.

    Like

  2. Wha ha haaa!! As dit nie so erenstig was nie sou ek ge-LoL het!!
    😲😜🤣😁🙃🤔
    (Net so by the way… lyk of julle nie net daar sukkel nie maar hier is ‘n biejie troos… ek dink die Ierse regering vat meer in belasting as daai klomp in SA… hier belas hulle die lug wat ons moet asem haal! – Maar ons kan op die strand gaan loop… in vrede!)

    Like

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

%d bloggers like this: