Sleutelwoord: Suid-Afrika

Brandstofprysverhoging snaaksies

Gee net vir ons Suid-Afrikaners swaarkry of ‘n krisis of skandaal, en die snaaksies vlieg voor jy kan sê mes. Ek kry hierdie oral op die Facebook en Kwetser sedert vanoggend vroeg. In geen volgorde van gewildheid nie: —-en ten laaste

EINA

Statistiek. Jy het ‘n kans om iets oor te kom. ‘n Motorkaping, huisbraak, ‘n ingroeitoonnael, gemoedsbekakking, egskeiding, etikettering, kompartementalisering, en so aan en so aan. Ek disrespekteer niemand. Doelbewus. Die werklose, die ryke, die geleerde, die andermens wat voor my staan. There for the…

Bromme-ry

Soggens voor Boekevat, lees Rots en ek albei die Beeld-oppie-tablette met brakke wat stoei vir aandag en hulle happie beskuit.  Dan reis ons soggens en saans so halfuur te Legend werk toe en terug. Ons is plaaspendelaars, as jy wil. Hierdie saamweestyd gee ons…

My hartjie kots

My binneste lek alweer deur my oë buitentoe en soos my een kind van ‘n ander mamma so mooi sê: my hartjie kots. My brein fok heeltemal links. Dit voel of ek deur ‘n bus getrap is. Hierdie land maak my siel seer. Winnie…

‘n Geblaf

‘n Storie: Daar was eendag ‘n minuatuur doberman.Hy het op ‘n werf onder die Afrikason saam met Leer, Werk en Wet gebly. Hulle eienaars was gierigaards en wou baie rykdom en beskerming hê, maar wou nie baie onkoste aangaan nie. Geld in die bank,…

Verander jou deuntjie assefokkieblieftog

  Liewe Juju Malema Rerig, ek reken jy het te min pak slae gekry as kind. My bloeddruk bliksem die hoogtes is as jy so tekere gaan. Kan jy nie ‘n nuwe deuntjie kry om te sing nie, of is jou rol in CR…

Mooi so!

Kudos vir Snowflake. Hulle praat ons almal se taal. Daai vetkoekies wat ons so by die straatkiosk koop – magwenya se meel mengsel kan jy nou by die Pick & Pay koop. Ook Stoombrood – Dombolo Ek dink dis so innoverend dat die onderskeie…

Oggendgesprek

Vanoggend trek ek die Legend vurig vinnig uit die motorhuis. Ek is laat en dis 40km te perd om in die stat te gaan besigheid pleeg. Dit het oornag 34mm gereën. Rots se nek is ekstra seer, die Schnauzer-boeties, Milo en Ringo en stoute…

Stuur my, Here al is die uitdaging groot

Vroegoggend verby geslaap vir die eerste keer in weke. Lekkerste lekker om na 07h00 wakker te word. Rots lê en blokraai, en Bab en die stoute brakke stoei in haar kamer vir die beste lêplek op haar bed. Maak koffie, pak die gedroogde beskuit…

F..,f.. en f..kietog

(Foto: Rational Standard se blog) Vandag is ek vuriglik en sooibranderig klaar bekgehou, na ek sedert Maandagaand my uiterste bes probeer het om nie onbedaarlik aan die gil te gaan nie. Ek gaan nie roem dat ek alwetend is nie, maar wel dat ek…

Al is dit swaar, juig oorwinning

‘n Mens hoor die soldate nie aankom nie. Skielik een oggend is hulle net daar, spiese kordaat in die lug. Ek verbeel my dat hulle op ‘n koue wintersoggend wakker gemaak word. “Kom manne, as ons nie vandag die mars boontoe begin nie, gaan…

Haal die was uit jou ore en luister

My Rots het eenkeer op ‘n inkopielys die volgende neergepen:”Ons luister om te antwoord, nie om te verstaan nie.” Hy het dit iewers op die draadloos gehoor. Nou die is baie waar op die oomblik, met die plaasmoorde-emosies en so aan. Ons wil nie…

My Gorrel

Vaste woorde vir los gedagtes.

Forgotten Magic: Lifestyle blog

Muffins, Coffee and this Blog

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

TOKELOSHE

a.k.a. I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense. 'n Afrikaanse blog.

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en die lewe.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels