EINA

Statistiek. Jy het ‘n kans om iets oor te kom. ‘n Motorkaping, huisbraak, ‘n ingroeitoonnael, gemoedsbekakking, egskeiding, etikettering, kompartementalisering, en so aan en so aan.

Ek disrespekteer niemand. Doelbewus. Die werklose, die ryke, die geleerde, die andermens wat voor my staan. There for the grace of God….

Meelewing, die anderkant van die spieël is iets wat deel van my elke dag is. Doen wat jy kan met wat jy het. Plaas jou in die ander ou se skoene.

Vandag, so effe voor my sestigste bestaansjaar word ek deel van die politieke, rasgedrewe narratief aan die seëvier in ons land. Dankie Bell Pottinger en die Guptas. Niemand laat my fisiese bloei nie, daar was geen geweer teen my kop nie. Maar ek was daar saam met die verfoeides, die vernederdes, die veragtes.

Die banneling, die gevangene, die Jood met sy ster op sy mou.

‘n Stortvloed van woorde uit ‘n ongelukkige, nuwe bevoorregte vrou se mond het my naak gelaat.

“You rubbish, you racist.”

Ongevraag spoel die woorde soos sout op oop seer. My denke verstar. My woorde Goddank op.

Jy ken my nie, en ek hie vir jou nie.

Ek bid vir jou seer en jou woede. Ek hoop jy voel beter. Ons sal more weer praat.

Vanaand sal ek slaap en vir jou en al die mense van ons seer land en myself bid.

11 Comments on “EINA

  1. Dat dit jou geraak het, dat jy kon hoor sonder om terug te kap, dat jy nog steeds bid vir hierdie mens en ander soos sy, dit is wat jou ‘n ware Christen maak. Mooi so

    Liked by 1 person

  2. Sjoe….dis eina verby veral as dit na iemand toegeslinger word wat nie so is nie…..

    Like

  3. Ongelukkig is dit altyd onskuldiges wat moet ly onder sulke aanvalle. Ek haal my hoed af vir jou dat jy so opgetree het. Daar is soveel in hierdie spreekwoord:”‘n sagte woord keer die grimmigheid weg”, dat ek wens mense wil dit meer ter harte neem.

    Liked by 1 person

  4. Ai lekkervurig dit is moeilik. As kinders van die Here moet onns meer en meer na Christus se woorde luister “Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.”

    Liked by 2 people

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en sommer enigiets met die lewe te doen.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels

bitterbossie

Die groenspreeu is 'n kunstenaar ...

Born in Providence

finding our way back to love

%d bloggers like this: