Voortvlugtiges, sidebar

Making the most of the South African Lifestyle
A pensioner's blog
... en sê nou daar's 'n ... kat?...
Sy skryf onder andere oor haar stryd met fibromialgie en oor die lewe
it's your creation
Trying to live a creative life
Chef Of Du Cuisine Over The Restaurant
Magic all around
Een gebruiksaanwijzing voor jezelf
Om te glo te droom en oor alles na aan my hart te skryf
Vlammetjies vreugde en verdriet en so aan, en nee dis nie oor jou nie!
An autistic perspective
Sonder 'n masker
Psalm 91:11 "Want Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm orals waar jy gaan. Hulle sal jou dra sodat jy nie eers jou voete teen 'n klip sal stamp nie. Selfs as jy leeus of slange teëkom, sal jy hulle doodtrap."
Ons_mense_se stories
The heavens are telling the glory of God; and the firmament proclaims His handiwork. Psalms 19:1
seeking inspiration
My stories
This is my cool site
ADVANCED BIBLE STUDY! Using the Bible to Understand the Bible!
God has a plan for your life
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
Daisy deel haar gedagtes oor die lewe en al sy kwessies
Camino Stories & Other Journeys
Over authentiek leven aan de buitenkant van Denemarken
A unique perspective on Spirituality, Philosophy and Love.
Musings about my travels...
"The Lord Our Banner" (Exodus 17:15)
Growth is essential. Kom ons gesels.
Poems,photos and written pieces.
Miracles, Testimonies & Salvation Stories / Wonderwerke, Getuienisse & Verlossingsverhale
The Musings of a Writer / Freelance Editor in Training
'n Heerlike slaai
Words...they have the power to improve minds...lives...communities...the world
The Pulse of Cape Town Art
Life is good when you Smile often, Dream Big, Laugh a lot, and realize how blessed you are for what you have!
Unleashing the beauty of creativity
Ek blog oor enigiets wat ek op die hart het. Even in English
A blog about sculptures by Johnson Tsang
Daily meditation on the Holy Bible text.
Conquer Through Love/ Oorwin Deur Liefde
Experience the art of journaling and prayer.
Leef en Laat Leef
“Love recognizes no barriers. It jumps hurdles, leaps fences, penetrates walls to arrive at its destination full of hope.” — Maya Angelou
Scribbles from my notebook
Musings on Life - Creative Writing - Environment
*proes* – die luitenant het in meer as een vervolgverhaal gespeel.
LikeLiked by 2 people
Ek is alleen by die huis. Die honde dink ek is mal. Ek skreeu van die lag. 😂🤣🤣
LikeLiked by 1 person
Lekker gesing nou! 4,5,6 en 7 doen dit vir my!
LikeLiked by 1 person
Cheramoose, Cheramoose, will you do the fandangle
LikeLiked by 2 people
O nee, ek vang niks! Stadig, verduidelik stadig waarna ek kyk, hoekom, en waaroor ek dan so lekker moet lag!! Want lag wil ek saamlag!
LikeLiked by 1 person
Una – die poliesman met die stywe broek van Wegkruiper se comic…. Dis LT Dangle in die verwringing van Queen se Bohemian Rhapsody, sing op die deuntjie die woorde in volgonrde… maar dit gaan oor die poliesman wat in ons storie uitgeslaan het, en wragtig vanoggend op my Vuisboek in die grap verskyn as LT Dangle…..is jy met ons…lag laat ek hoor (en nie daai blou halfsnork nie, né! 🙂
LikeLiked by 2 people
Ok. Dit vat tyd, ek moes 2x oorlees, maar nou is ek ook by. Ek glimlag, breed, maar meer omdat jy so lekker lag.🤗
LikeLiked by 1 person
Daai outjie met die te stywe broekie laat my elke keen lag
Ice, ice, baby
Mooooo-se grap
LikeLiked by 1 person
Man ek skreeu van die lag. Ons wil mos nou ‘n hygroman skrywe – Ons het nou Camille en Carlos en die bybie, en vanoggend hier kom Lt Dangle. Kan jy jou verbeel wat die Towerinne met hom gaan maak….Hangende hygend hert! Bwahahahaha!
LikeLiked by 1 person
O jimmetjie tog, hoe lekker lag ek nou! Daai kortbroekknaap wil maar nie wyk nie…nogal Lt Dangle!! Klink beslis of hier nog materiaal vir ‘n broek…ek bedoel boek is.
LikeLiked by 1 person
Perdeby ek dink ons twee moet tandemskryf….jy een paragraaf, ek die volgende….nee liewer nie, ek skater heeloggend van die lag. Die honde tuis en gesin by lekkerwinkel dink ek makeer…
LikeLiked by 2 people
Hierdie is so goed vir daardie bloubekruiperige ding waarvan ‘n paar van ons bloggers hierdie week groot las het.
LikeLiked by 1 person
Ja, ja, maar eers moes een van ons se brein bietjie geprikkel word om te verstaan wat sy sien.☺
LikeLiked by 2 people
Mwah!
LikeLiked by 2 people
Toemaar Una, ek het ook eers gevang na Wegkruipertjie se verduideliking aan jou
LikeLiked by 2 people
Net so. Bloubekruip sit amper stil in sy hoek!
LikeLiked by 2 people
Sy naam moet eintlik Lt Strangle wees…daai broekie wurg eerder en bied nie veel ruimte vir “dangle” nie.
Skuus ek is nou baie stout, maar soms is dit lekker om bietjie oorboord te gaan.
LikeLiked by 2 people
Perdebytjie, jy gaan laat ek ‘n aar bars van die lag. en oordoseer op dopamien….
LikeLiked by 2 people
Ons kan dalk ‘n liedjie komponeer met die titel ” Don’t strangle the Dangle” of iets in dier voege.
LikeLiked by 2 people
LikeLiked by 1 person
Sorry julle, maar ek moes net
LikeLiked by 2 people
Heerlik stout!!
LikeLiked by 2 people
Wegkruiper….as my dominee die nou sien is ek in die dwang… Ek stem met Hester, wêr is de unsee button….whahaa
LikeLiked by 1 person
Hierdie is seker voor my tyd? Ek wil ook saam lag 😂
LikeLiked by 1 person
Ok ek vang dit!!!! 😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
LikeLiked by 2 people
Agge nee, nie weer hy nie!!!
LikeLiked by 1 person
Soos ‘n klitsgras….😉
LikeLiked by 1 person