Foto: Mark van Vuuren (Pinterest)
Oor alles wat Ekmysellf se hart seer laat voel en my eie befoetertgeite op hierdie Maandag
- Te veel kommer
- Te veel terug staan, jou kies vasbyt
- Te veel, te veel, te veel
- Te min koestering
- Te min tyd
- Te min lag, lief, leef
- Te min, te min, te min
Mag die son ons laat warmte voel en ons inspireer om op te kyk en kyk hoe waai die kosmos….
Dankie, jy is dierbaar. Nou-nou voel ons beter en die son skyn weer helder. Ons moet ons soms toelaat om so te voel, ne.
*drukkie*
LikeLiked by 2 people
Suster, as ek nie blogland gehad het nie….was hier in Poloniekwane vanoggend ‘n kernbomontploffing, neveermaains ‘n listriose probleem. 😉
LikeLiked by 2 people
Ja ek se ook dankie vir blogland en julle klomp hier
LikeLiked by 2 people
Jou laaste sin, mag dit vandag waar word, vir my ook.
LikeLiked by 3 people
Dis beautiful!
LikeLiked by 1 person
‘n Lekker wens vir almal van ons.
LikeLiked by 1 person
Mooi boodskap vir al die mismoediges onder ons.
LikeLiked by 1 person
*drukkie* ❤
Die allermooiste foto
LikeLiked by 2 people
Dis ‘n verskriklike mooi foto so saammet die bietjie moedeloos. Sterkte vir jou
LikeLiked by 1 person
❤️
LikeLiked by 1 person
Dis darem vandag Dinsdag…hoop die maandag blues het soos mis voor die son verdwyn vir almal!
LikeLiked by 2 people
Vandag baie aan jou gedink… toe besluit ek om te gaan kyk wat vang jy aan en kom op dié af. Hoop jy voel beter… Pragtige foto.
LikeLiked by 2 people