Meer as net ‘n treffer

Ek is mal oor die groep Imagine Dragons. Hulle nuwe treffer Next to me is soos baie vorige treffers in die kol. Maar die video vir Next to me is kapow. Dis ‘n mini fliek oor die lewe: foute, vergifnis, woede, haat, moord, liefde, die hele kaboedel.

Maak tee of koffie of vat net 12 minute en kyk saam…..

 

7 Comments on “Meer as net ‘n treffer

  1. My tieners speel hierdie (ek jok nie) 20maal n dag… dit is ongelooflik mooi, maar ek is nou “oor” hierdie een… die pad plaas toe en terug word dit nie minder as 7 maal gespeel nie… die slegs 1km tot by die skool moet die groot bloutand connect word en moet dit gespeel word voor ons by die skool kom… DIT BLY MOOI!
    Dankie, 1ste maal dat ek die “video/fliek” sien. Dink ek gaan dit vir hulle wys.

    Liked by 3 people

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

%d bloggers like this: