My seun van ‘n ander ma verraas my vanoggend met die video op Whatsapp. My dag is gemaak. Ag opregte kinderlike geloof. In my geestesoog sien ek hoe bly God oor hierdie kind is! As ons maar so opreg kan bly.