So vier ons my eerste voel soos lekkervurige vuurvliegie dag in bykans agt weke! Op die stoep in die son. Lui sit Ringo soos ‘n Meksikaan en siesta. Koda doen sy bespied en staar ding, gelukkig is die slange in hul winterslaap. Milo en Oscar bak te lekker warm. Dis salig verby om sonlig en gesond voel te geniet. Ek gaan nou lekker blokraai, baai.