So vier ons my eerste voel soos lekkervurige vuurvliegie dag in bykans agt weke! Op die stoep in die son. Lui sit Ringo soos ‘n Meksikaan en siesta. Koda doen sy bespied en staar ding, gelukkig is die slange in hul winterslaap. Milo en Oscar bak te lekker warm. Dis salig verby om sonlig en gesond voel te geniet. Ek gaan nou lekker blokraai, baai.
Blessings, Die plek waar ek woon, Dieremaniere, Sommer net
Sonsoekers

Hier trek ‘n koel luggie … winter is hier
LikeLiked by 1 person
Ek het vinnig binnetoe gevlug toe die son laer trek.
LikeLiked by 1 person
Dis nou goeie nuus!
LikeLiked by 1 person
🌻🤗
LikeLiked by 1 person
Geniet dit! Ek het self vandag ‘n lekker ruk in die son gesit.
LikeLiked by 1 person
Ek is so bly jy voel beter. Ek was bekommerd oor jou! Ai, daardie honde is darem te dierbaar.
LikeLiked by 1 person
Dit is omtrent heerlik! Dis mos die lewe! Ek kan ook darem vir ‘n rukkie hier in die son lê maar dan begin my tong op die grond hang. hahaha!
En daai pragtige blomme geniet die sonnetjie net so baie. 😀
Groete vir Ringo, Koda, Milo en Oscar. Ma sê hulle is te pragtig en ek stem saam. 😊
LikeLiked by 1 person
Hierdie is sulke goeie nuus, jy is weer gesond!🌺🌺🌺
LikeLiked by 1 person
Ek is bly jy voel soveel beter en blykbaar het Koda ook nou heeltemal herstel van sy intieme ontmoeting met die slang. Pas jouself op.
LikeLiked by 1 person
🤗🌻
LikeLike
Ons studeerkamer se twee stoele is nou so geskuif dat hulle in die son staan…o wee! Dis maak my so sleg soos ‘n huiskat…wil net daar sit en broei.
LikeLiked by 1 person
Dis goeie nuus dat jy beter voel – geniet dit!
LikeLiked by 1 person
Klink hemels. Lekker in die wintersonnetjie
LikeLiked by 1 person
Goeie nuus Vuurvliegie!!! Weereens besef ons kannie gesondheid as vanselfsprekend aanvaar nie. Elke dag se goedvoel is ‘n gawe van Bo.
LikeLiked by 1 person
Rustige fotos ♥
LikeLike