
…en in ons Towerinne reis as Silver...Frannie se hartedief. Nou moet ons mandjies en broodjies oppas!
Sela
As jy meer wil weet oor Sam Elliot aka Silver – lees hier meer oor ons Towerinne se reis deur Suid-Afrika. Dis net ‘n storie, maar ook nie.
Sy skryf onder andere oor haar stryd met fibromialgie en oor die lewe
it's your creation
Trying to live a creative life
Chef Of Du Cuisine Over The Restaurant
Magic all around
Een gebruiksaanwijzing voor jezelf
Om te glo te droom en oor alles na aan my hart te skryf
Vlammetjies vreugde en verdriet en so aan, en nee dis nie oor jou nie!
An autistic perspective
Sonder 'n masker
Psalm 91:11 "Want Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm orals waar jy gaan. Hulle sal jou dra sodat jy nie eers jou voete teen 'n klip sal stamp nie. Selfs as jy leeus of slange teëkom, sal jy hulle doodtrap."
Ons_mense_se stories
The heavens are telling the glory of God; and the firmament proclaims His handiwork. Psalms 19:1
seeking inspiration
My stories
This is my cool site
ADVANCED BIBLE STUDY! Using the Bible to Understand the Bible!
God has a plan for your life
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
Daisy deel haar gedagtes oor die lewe en al sy kwessies
Camino Stories & Other Journeys
Over authentiek leven aan de buitenkant van Denemarken
A unique perspective on Spirituality, Philosophy and Love.
Musings about my travels...
"The Lord Our Banner" (Exodus 17:15)
Growth is essential. Kom ons gesels.
Poems,photos and written pieces.
Miracles, Testimonies & Salvation Stories / Wonderwerke, Getuienisse & Verlossingsverhale
The Musings of a Writer / Freelance Editor in Training
'n Heerlike slaai
Words...they have the power to improve minds...lives...communities...the world
The Pulse of Cape Town Art
Life is good when you Smile often, Dream Big, Laugh a lot, and realize how blessed you are for what you have!
Unleashing the beauty of creativity
Ek blog oor enigiets wat ek op die hart het. Even in English
A blog about sculptures by Johnson Tsang
Daily meditation on the Holy Bible text.
Conquer Through Love/ Oorwin Deur Liefde
Experience the art of journaling and prayer.
Leef en Laat Leef
“Love recognizes no barriers. It jumps hurdles, leaps fences, penetrates walls to arrive at its destination full of hope.” — Maya Angelou
Scribbles from my notebook
Musings on Life - Creative Writing - Environment
nostalgie - die toekoms van kos en leef lê in die verlede
"Eendag is vandag"
By Sandra Js Photography - Make the rest of your life the best of your life.
Sowaar!!!! Hopenlik kry Frannie die resep by hom 😊
LikeLiked by 2 people
Frannie, ek moet sê, hy ís aantreklik. Ek kan verstaan dat jy jou hart op hom verloor het. ❤️
LikeLiked by 2 people
Frannie…?
LikeLiked by 1 person
????
LikeLiked by 1 person
Ek wag vir ń reaksie van Frannie af oor hierdie Silver-man.
LikeLiked by 1 person
My kop is plat, sorry. Maar jy ken mos vir onse Frannie, sy gaan nou mooi dink oor die en dan wyse woorde plaas. 😉
LikeLiked by 3 people
Ek weet!😉😂
LikeLiked by 1 person
Lyk nes my kleinboetie!! 😉
LikeLiked by 2 people
O gaats. Volg jy die storie oor die Harley bende en Silver en Frannie en Toorts en Loekie die Undertaker. Hulle is bykakrakters op reis saam met die Towerinne! Weet jy waar jou kleinboet is?
LikeLiked by 3 people
Nee… ek volg nie eintlik die storie nie… my kop draai!
(Ek het al ‘n paar keer genoem dat ek sukkel om Afrikaan te lees… so, ek probeer by julle almal draaie gooi sonder om alles te lees!)
Ek het agtergekom dat ek party makliker lees as andere…. sukkel maar met my lysdexia! 😉
LikeLike
Dan is ek bevoorreg om van jou te hoor.👍
LikeLiked by 1 person
El laaik jou… jy sê die mooiste goed! 😉
LikeLike
Haai dankie AJ. Sê groete vir die Lovely Lady!
LikeLiked by 1 person
Ek maak so! 🙂
LikeLike
Mooi sag op die oog, hoor, maar ek sal vir julle sê, hy kan ook sy sterre dank dat hy ‘n vrou soos ons Frannie raakgeloop het.
LikeLiked by 3 people
Amen.
LikeLiked by 1 person
Mmmmm, eye candy….
LikeLiked by 2 people
😎
LikeLiked by 1 person
Sam Elliot lyk na iemand wat mens graag sou wou ken – kyk daardie lewensblye vonkel in sy oog! Silver – aaai jaa, Silver…
LikeLiked by 2 people
Dis daai selke vonkel van Clark Gable, Sean Connery, Yul Brunner en nogal Tom Selleck. 😉
LikeLiked by 3 people
Liewe Towerinne – julle is sooooo oulikkk!
LikeLiked by 2 people
I knew you would like it!🤣
LikeLiked by 1 person
Hy is sag op die oog glo ek ook, en daai stem en rustigheid.
LikeLiked by 2 people
Hy verouder so goed soos rooiwyn…soos hulle in Engels sal sê: “a real dish”. Ai Frannie, Frannie , Frannie….
LikeLiked by 1 person
🤩
LikeLiked by 2 people
Oooooo, dis nou beslis n gesig met karakter. Ons sal wraggies mooi met Frannie moet praat dat sy net eers stadig oor die klippe gaan met die harle. Ons wil nie he Frannie moet seerkry nie. Sal beslis Porkie op hom sit as iets gebeur!
LikeLike
😉🤗
LikeLiked by 1 person
Sexy man vir ‘n beeldskone dame
LikeLiked by 1 person