Komaan Towerinne, sing ons dan nou nooit meer op die bus nie……
Afrikaans, Musiek, Skryf Safari, Spring op die Bus
Afrikaans, Musiek, Skryf Safari, Spring op die Bus
Komaan Towerinne, sing ons dan nou nooit meer op die bus nie……
Sy skryf onder andere oor haar stryd met fibromialgie en oor die lewe
it's your creation
Trying to live a creative life
Chef Of Du Cuisine Over The Restaurant
Magic all around
Een gebruiksaanwijzing voor jezelf
Om te glo te droom en oor alles na aan my hart te skryf
Vlammetjies vreugde en verdriet en so aan, en nee dis nie oor jou nie!
An autistic perspective
Sonder 'n masker
Psalm 91:11 "Want Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm orals waar jy gaan. Hulle sal jou dra sodat jy nie eers jou voete teen 'n klip sal stamp nie. Selfs as jy leeus of slange teëkom, sal jy hulle doodtrap."
Ons_mense_se stories
The heavens are telling the glory of God; and the firmament proclaims His handiwork. Psalms 19:1
seeking inspiration
My stories
This is my cool site
ADVANCED BIBLE STUDY! Using the Bible to Understand the Bible!
God has a plan for your life
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
Daisy deel haar gedagtes oor die lewe en al sy kwessies
Camino Stories & Other Journeys
Over authentiek leven aan de buitenkant van Denemarken
A unique perspective on Spirituality, Philosophy and Love.
Musings about my travels...
"The Lord Our Banner" (Exodus 17:15)
Growth is essential. Kom ons gesels.
Poems,photos and written pieces.
Miracles, Testimonies & Salvation Stories / Wonderwerke, Getuienisse & Verlossingsverhale
The Musings of a Writer / Freelance Editor in Training
'n Heerlike slaai
Words...they have the power to improve minds...lives...communities...the world
The Pulse of Cape Town Art
Life is good when you Smile often, Dream Big, Laugh a lot, and realize how blessed you are for what you have!
Unleashing the beauty of creativity
Ek blog oor enigiets wat ek op die hart het. Even in English
A blog about sculptures by Johnson Tsang
Daily meditation on the Holy Bible text.
Conquer Through Love/ Oorwin Deur Liefde
Experience the art of journaling and prayer.
Leef en Laat Leef
“Love recognizes no barriers. It jumps hurdles, leaps fences, penetrates walls to arrive at its destination full of hope.” — Maya Angelou
Scribbles from my notebook
Musings on Life - Creative Writing - Environment
nostalgie - die toekoms van kos en leef lê in die verlede
"Eendag is vandag"
By Sandra Js Photography - Make the rest of your life the best of your life.
🎼🎤🎶🎶🎶🎶die towerinne
is heldinne
Oral waar hul gaan
Vir elke liewe storie, sê almal wel gedaan…🎶😋
LikeLiked by 2 people
Whoohoo….
LikeLike
Mal hieroor
LikeLike
😁dankie Tootsie, ek lief dit om te sing. Net bietjie uit oefening. Min mense weet dit maar ek en my broers en suster het vir Piet Smit op sy eerste DVD background gesing met 2 CD liede..
LikeLiked by 1 person
Wow! Jy is ‘n professional! Sjoe!
LikeLike
😋 nee wat dit was eenmalig maar baie koor gesing en voorsanger ini kerk gewees…
LikeLiked by 1 person
Moenie ophou nie. En skryf vir jou in vur Capital Singers. Jy weet daarvan, né?
LikeLike
Neeeeee, wat is dit
LikeLike
Waar woon jy? Dus ‘n koor in Pretoria met 1000 lede. Hulle sing slegs 3 keer per jaar. Jy skryf in vir ‘n optrede, kry die musie via die internet, oefen dit op jou eie in en gaan vir 4 dae en sing jou hart uit. Hul tree in die Sun teater op dink ek. Dit was nog laas in die Staatsteater, maar het nou geskuif. Google Capital Singers.
LikeLiked by 1 person
Oe dit klink wonderlik!!! Sal beslis gaan loer. Dankie
LikeLiked by 2 people
Doen dit. Dis onbeskryflik.
LikeLike
https://www.capitalsingers.co.za/
Lyk my jy jannog inskryf cir die Kersuitvoering. Ek weet die mense is al aan die oefen, jy kry die musuek 6 weke voor die tyd.
LikeLike
https://www.capitalsingers.co.za/
LikeLike
LikeLike
Al die liedjies is besonders…sulke pragtige lirieke! Nou so lekker geluister en die atmosfeer ingedrink.
LikeLiked by 1 person
Coenie en Lucas is my gunsteling…daardie liedjie laat my altyd huil van heimwee na iets.
LikeLiked by 2 people
Jy kan maar weet op ‘n aand by Stokkies, sal ek hierna luister en vir die strerre kyk.
LikeLiked by 2 people
David is absoluut uniek en mens se voete jeuk as hy sing! Lekker, lekker!
LikeLiked by 1 person
Dis my gunsteling van sy Karoo Kitaar Blues!
LikeLiked by 1 person
Op die wysie van Oom Bossie van die Bosveld:
Die Towerinne van Blogland, Blogland, Blogland
Die Towerinne van Blogland, maak ‘n groot lawaai
Hul kyier heeldag lank,
Hou Broodina aan die tjank
En almal wil graag deel wees van die giggelgroentoerbus!
Die Towerinne van Blogland, blogland, blogland
Die Towerinne van Blogland
Maak ‘n groot lawaai.
❤️
LikeLiked by 4 people
Welakepela, Toorsts het dit tog vir my gesing oor die fountjie! Ek is behoorlik geoorwurm! Dankie Toorts!
LikeLiked by 2 people
😂
LikeLiked by 1 person
Daar is heimwee…..en dan voete wat wil dans 😢
LikeLiked by 1 person
Julle het weer almal Minora blades gehad vir brekvis nè? Ek leer nogal baie oor Afrikaanse musiek hier tussen die towerinne en ons kan met reg trots wees op ons sangers.
LikeLiked by 2 people
Nee man Hester, ons slaap sommer in die steakmesselaai….bwahaha! Ons mense wat kan, mag musiek maak!
LikeLiked by 1 person
Beeshaaslaai…
LikeLike
Beeshaasmesselaai….
LikeLiked by 1 person
Inderdaad korrek. ‘n Beeshaaslaai is in die vrieskas
LikeLike
🤣🤣🤣🤣Dis lekker om jou weer hier te sien. Nar.
LikeLiked by 1 person
Ek is maar ‘n sedige outjie
LikeLike
Sê jy wat tande het….
LikeLike
Hy sit heeldag verstom en staar na alles wat die Towerinne aanvang!
LikeLike
Verstom? Nee verdom (dumbfounded)
LikeLiked by 1 person
Ai tog!
LikeLike
Nee, onmoontlik dat ons Abrie verdom, ek dink sy brein word tot slimmerword gerek deur die Towerinne se avonture en slim planne en woordeskat!
LikeLike
Ek het ook nou eers lekker rustig na die drie liedjies gesit en luister, en weer na jou fotos gekyk. Jy het ons nou almal verlief op jou omgewing, sowaar. En dit sonder dat daar ń see naby is!
LikeLiked by 2 people
Dit was eendag die see……;)
LikeLike
Nou eers kans gekry om die liedjies te luister. Mal oor hulle almal. 🙂
LikeLiked by 1 person
Van my gunstelinge.
LikeLiked by 1 person
Hierdie oorwurms mag maar bly!
LikeLike
🎵🎶🤗
LikeLiked by 1 person
Oudtshoorn is my Graaff-Reinet daarom hoor ek die “As dit reen in die Klein Karoo” beter raak. Dit sal wonderlik wees as mens Katbos en Kambro kan ruik – dit is bitter droog in Oudtshoorn
LikeLike
Hier Noord is dit bitter erg. Branddroog.
LikeLiked by 1 person
Ek hoop regtig julle reën kom gou.
LikeLike
Verskriklik droog. Ons boer ook in Ladismith. Drie jaar laas behoorlike reën gehad en ons kan nie besproei nie, want die Floriskraaldam is dolleeg.
LikeLike
Lekker luister liedjies, hulle mag maar oorwurms wees. Ek sal maar sing van die blou berge van die Boland.
LikeLiked by 1 person
Want jy kan né.
LikeLike
AL hierdie liedjies is fantasties…maar Karoonag is my gunsteling…veral as Coenie en Lukas saam sing. Lekevurig…hierdie was tops!
LikeLiked by 1 person
Ek hoop daar’s nie ‘n vals noot in daai groenbus koor nie!
😉
LikeLike
Wat jy waar kry, hehe!
LikeLike