Maandag gekanselleer

Ek het vandag ‘n baie bevrydende ding gedoen. Ek het Maandag gekanselleer. Tuis gebly en net gedoen waarvoor ek energie gehad het, wat min was.

Ek is in die bevoorregte posisie om ‘n span liefiemense te hê wat ons besigheid se deure te kan oopmaak.

Vanoggend toe ek met muf in my brein wakkerword, weet ek dat myself en almal in my lewe ter wille van, nie ons kliënte of die gemeenskap waarin ons ons bestaan moet voer, in die oë moet kyk nie. Sleg vir oorlewing vir almal as my brein linksfokkerig is.

My ega van 33 jaar is stywenekkie al vir ‘n maand en ons sien die spesialiste eers oor twee weke. My roetine is kos vooruit regmaak, soggens bed oortrek, hom help met stort en skeer en salwe insmeer, dan werk toe ry om saam met ons kind ekonomies te oorleef.

Ek is oorweldig toe ons na 30 jaar my man se baard en hare afskeer. Die gestroopte Jode in die konsentrasiekampe tafereel voor my verby. Ek was lanklaas so ontstemd. My gesin is oorbluf oor ek so emosioneel is. Maar as jy vir amper twee jaar kyk hoe chroniese pyn jou liefiemens wegsteel, dan kan verdere weggee aan persoon mens destabiliseer.

So bly ek saam met Rots en my huisbestuurder tuis. Die selfoon lui, ek gee kaggel raad en bestel goed wat later vir mense wat ek nie ken nie, snoesig en veilig warmte sal bied, in my pajamas.

My huisbaas kyk my skuins aan toe ek wil help opruim. Sy jaag my siekekamer toe. “Gaan slaap.”

Ek besluit om saam met Rots en die hondekinders op die bed te gaan lê. Saligheid.

Die dag is verby.Ek sit nou op die stoep en weet, versorgers moet sorg, maar kan ook soms ‘n Maandag kanselleer. More probeer ons weer.

13 Comments on “Maandag gekanselleer

  1. Jy’t net Maandag gekanselleer – ek het lus om huis toe te gaan en die jaar oor te begin. Haha, nee wat, darem nie so erg nie. Ek hoop jou battery is herlaai.

    Like

  2. Dit klink hectic, op die bed lê met daai hond lyk idiaal, ek is skoon jaloers! Hierlangs in Wes-Afrika waar ek woon het ek net een Ghana katjie – baie spesiaal, maar sy wil nie by my lê nie, soms naby maar nooit bo-op my nie. Nog altyd een wilde streep in haar. Ons mis ons honde in Namibië. Die woon by my swaer.
    My skoonma is in 2016 na ‘n baie lang siekbed op die plaas oorlede. Ek was die enigste ander vrou op die werf, en het menigte male op die stoep gaan sit met my honde, lankal droog getjank oor verlies vn jeug, geselsskap, bakresepte en die hitte van haar lyf. Ek verstaan wat jy bedoel – dis baie erg om iemand te sien ly, en ‘n lieflyf te sien wegkwyn. Ek voel so verlig sy is van haar pyn en lyding verlos. Selfs daaroor voel ek soms skuldig.
    Baie Sterkte

    Liked by 2 people

    • Una, hy loop al maande mos met arms en nek wat pyn, het omtrent hele Desember van pyn medikasie om geslaap. Is 15 Januarie opereer en sterk nou vir 12-16 weke aan met nekstut. Gister was woes met arm wat vreeslik pyn, vandag weer beter – hy slaap noe. Een dag op een dag af. Dis die dat ek maar stil is, moet juis nou my aandeel aan ons Toweropstal saga begin, anners spring julle klomp weer uit blokke…. groetnis.

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en sommer enigiets met die lewe te doen.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels

bitterbossie

Die groenspreeu is 'n kunstenaar ...

Born in Providence

finding our way back to love

%d bloggers like this: