Oujaar. Ook my geboortedag. Vier ure later en ek was ‘n jaar jonger…hehe.
Hierdie gedig wat vanoggend oor my pad kom loop het, is ‘n kapow, harde hou op die solar plexus. My wens vir ons almal is om staande te bly al bewe ons broeke.
Bestes en seën.
“At the next vacancy for God, if I am elected,
I shall forgive last the delicately wounded who,
having been slugged no harder than anyone else,
never got up again, neither to fight back,
nor to finger their jaws in painful admiration.
They who are wholly broken, and they in whom mercy is understanding,
I shall embrace at once and lead to pillows in heaven.
But they who are the meek by trade, baiting the best of their betters with extortions of a mock-helplessness,
I shall take last to love, and never wholly.
Let them all into Heaven – I abolish Hell –
but let it be read over them as they enter:
Beware the calculations of the meek, who gambled nothing,
gave nothing, and could never receive enough.”
-In Place of a Curse by John Ciardi (1959)
Sjoe. ….. hoop jou verjaarsdag is pret.
LikeLike
Jong dis ‘n anderse dag. Almal is algaar met Ou en Nuwe jaar besig.😉 Gelukkig is ouderdom net ‘n nommer, my waarborge nou aan die verstreke raak, maar die siel ewig. Dankie.
LikeLike
Ek hou van daai een. Jou waarborge raak verstreke.
LikeLike
Sjoe, janee – dis ‘n harde hou. Veels geluk! Mag die nuwe jaar vreugdevol wees.
LikeLike
Dankie baie. Ja ek gaan die woorde in die gedig hard aan kou, en aanhou opstaan. 😉
LikeLiked by 1 person
Hoop jy het die allermooiste 2018! ❤
LikeLiked by 1 person
Dankie!
LikeLiked by 1 person
Veels Geluk x Hoop die dag was vol verassings en baie liefde.
LikeLiked by 1 person
🤗💐
LikeLike
So ou jaars verjaardag – dit maak jou dag baie spesiaal – sal nou altyd onthou
LikeLike
Nog ‘n oujaarsbaba, yay!! Baie geluk met jou verjaarsdag wat nou al verby is, maar ek hoop jy het ‘n wonderlike daggie gehad. Pragtige gedig, ek wil dit copy en iewers paste waar ek dit gereeld kan lees. Voorspoedige 2018!
LikeLiked by 1 person
Jy ook? Geluk en bestes dan vir jou ook. Ek kan ook nie ophou om die gedig te lees en weer te lees nie. Dink mens moet dit daagliks met Boekevat herkou.
LikeLiked by 1 person
Pragtige gedig. Baie geluk met die verjaardag so op die oujaar. Beste wense vir 2018.
LikeLiked by 1 person