Oujaar

Oujaar. Ook my geboortedag. Vier ure later en ek was ‘n jaar jonger…hehe.

Hierdie gedig wat vanoggend oor my pad kom loop het, is ‘n kapow, harde hou op die solar plexus. My wens vir ons almal is om staande te bly al bewe ons broeke.

Bestes en seën.

“At the next vacancy for God, if I am elected,
I shall forgive last the delicately wounded who,
having been slugged no harder than anyone else,
never got up again, neither to fight back,
nor to finger their jaws in painful admiration.

They who are wholly broken, and they in whom mercy is understanding,
I shall embrace at once and lead to pillows in heaven.
But they who are the meek by trade, baiting the best of their betters with extortions of a mock-helplessness,
I shall take last to love, and never wholly.

Let them all into Heaven – I abolish Hell –
but let it be read over them as they enter:
Beware the calculations of the meek, who gambled nothing,
gave nothing, and could never receive enough.”

-In Place of a Curse by John Ciardi (1959)

13 thoughts on “Oujaar

  1. Nog ‘n oujaarsbaba, yay!! Baie geluk met jou verjaarsdag wat nou al verby is, maar ek hoop jy het ‘n wonderlike daggie gehad. Pragtige gedig, ek wil dit copy en iewers paste waar ek dit gereeld kan lees. Voorspoedige 2018!

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s