Bab stuur vir my op Vuisboek die video. Jona en die halvis, het sy kleintyd self vertel.

Ek moet net hierdie besielde kind se begeesterde vertelling van Jona hier bêre. Donna Ghanney is haar naam en die video is in 2010 gemaak.

https://m.youtube.com/watch?v=eYax7NpRRX0&feature=youtu.be#menu