Nuwe moed

Ek lees oral vandag dat ons in Suid Afrika sal moed aan die dag sal moet lê. Ons sal braaf genoeg moet wees om ou sienswyses en oortuigings te laat gaan. Braaf genoeg moet wees om uit te reik na mense wat anders as jy dink en voel.

“Abandoned by their politicians South Africans need to take charge of their own security.” Die lees ek raak in ‘n artikel oor #SwartMaandag. Dit dui vir my daarop dat ons brawer as braaf sal moet wees om ons land se toekoms vir alle mense te verseker.

Lees self: http://www.news24.com/Analysis/10-questions-about-blackmonday-answered-20171101

Net Ek bring my op die spoor van ‘n skrywer/digter/blogger: I wrote this for you 

Hier skryf hy sowaar vir ons almal ‘n waarheid:

There is no bravery in a gun.

Brave is saying no to the comfort that kills you.

There is no bravery in a fist.

Brave is singing Kumbaya softly to a screaming baby.

There is no bravery in a flag.

Brave is holding onto the air itself to stop yourself from falling into yourself.

There is no bravery in a crowd.

Brave is knowing who you are, even when everyone else doesn’t.

There is no bravery when it’s easy.

Brave is carrying on and on, and looking and finding all the angles and all the keys, and turning every single one.

There is no bravery in bright light.

Brave is fighting the sun itself for the right words to talk yourself off the ledge.

There is no bravery in hurt.

Your bravery is kneeling on the ground.

In the end, your bravery is living.

Iain S. Thomas

http://www.iwrotethisforyou.me/2017/10/the-living-and-brave.html

9 Comments on “Nuwe moed

  1. Hoe waar is dit nie. Ek lees my Bybel altyd van voor af deur. Tans lees ek van Hiskia wat deur die Assiriërs beleër was. Hul het geen kans meer gehad nie. Die oormag was te groot. Hulle was te swak.
    Hiskia het tot God gebid. Die Assiriërs het demoraliserende goed gesê sodat die Jode moed moes verloor.
    Hul het gebid. Hul het moed gehou. God het die Assiriërs weggestuur.
    Dis NOU die tyd vir nuut dink, soos jy sê. Tyd om moed te hou. Tyd om nuut na mense te kyk. Tyd om brûe te bou, selfs al voel dit onmoontlik.
    Moeilik, maar moontlik.

    Liked by 2 people

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en sommer enigiets met die lewe te doen.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels

bitterbossie

Die groenspreeu is 'n kunstenaar ...

Born in Providence

finding our way back to love

%d bloggers like this: