Dis wonderlik om 8 ure te slaap en gister daar te laat – in die verlede. Goeiemore. Draai jou kop na die son. Sing lekker saam en gaan maak die verskil wat jy wil.