Eendrag maak mag

Ek kook so kwaad is ek. Storieklong stop nie met gerugte en chaos nie.  Abrie kom speel die eenheid en eendrag kaart na ‘n week se afwesigheid. Wil vertel ek is eksugtige Gupta-kloon. Verweer gaan ek nie. Maar hier is nuus of wat julle ookal daarmee wil maak: IT spesialiste het die eposse wat kamtig … Continue reading Eendrag maak mag