Sleutelwoord: LÊ-JOU-EIERUITDAGING

Broodina breekslag

Na ons aandjie op die barge oppie dam, het ons klompie Towerinne die volgende oggend luilekker opgestaan en reggemaak vir ons laaste ure saam met die nimlike Una in haar geliefde Harties. Sy het ons belowe van kaas en olifante en natuurlik sou ons…

Lê-Jou-Eier: Die Voortvlugtiges Hoofstuk 1 – Die uil,die spook en die sersant

  Die een oomblik is die Towerinne by Toweropstal  vol vreugde oor Boss Abrie en Klong se reddingsplan en ook Scrapy se onthulling dat daar nog ‘n skat te vinde is, die volgende oomblik gooi Hester ‘n emmer koue water oor die spulletjie. “Genoeg,…

Eendrag maak mag

Ek kook so kwaad is ek. Storieklong stop nie met gerugte en chaos nie.  Abrie kom speel die eenheid en eendrag kaart na ‘n week se afwesigheid. Wil vertel ek is eksugtige Gupta-kloon. Verweer gaan ek nie. Maar hier is nuus of wat julle…

Lê-jou-eier-nou-word-ons-almal-misdadigers: ‘n Samevatting tot dusver

Ek sit en wag vir my lorretjie om terug in Polokwane te arriveer. Toe spoeg en plak ek van Abrie tot Una se bydrae tot ons Misdaad met kommentare. Dis op Word 28 bladsye en 12 462 woorde – blog plus kommentare.  Kan julle…

…se mielie,sê ek.

Polities korrek. Pfft. Se mielie. Die onding kom al ver met die mensdom. Dit het ontstaan in die Sowjet-Unie na die Eerste Wêreldoorlog om presies te wees. Die Marxsiste het dit uitgedink. Het julle dit kon raai? Hoor wat sê Joseph Stalin:”“Ideas are more…

Lê-Jou-Eier: Soetwoordjie-wraak

Onse Hester laat ons hier in Blogland deur hoepels spring. So verskyn haar Lê-Jou-Eier opdrag hierdie week: Kyk mooi na die foto hieronder van die hottentotsgot (bidsprinkaan) genaamd Hot Lady wat aan ‘n soetigheidjie sit en suie. Daar is ‘n ernstige gesprek aan die gang wat…

My Gorrel

Vaste woorde vir los gedagtes.

Forgotten Magic: Lifestyle blog

Muffins, Coffee and this Blog

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

TOKELOSHE

a.k.a. I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense. 'n Afrikaanse blog.

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en die lewe.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels