Sleutelwoord: genade

Droogtedood

Na aanleiding van jong boer van Elliot in die Oos Kaap,wie vanweë die felle droogte selfmoord gepleeg het.  ‘n Dag na sy dood, het dit begin reën Ons ken die reëns van jou suster. Sy werk sag en skugter. O, sy laat ons dans! Saam…

Nog ‘n N1-ongeluk

Teen skemeraand maak Rots sy gebruiklike Vrydagaand vuurtjie, en Bab en ek sit saam op die stoep by hom. Ons koer en kekkel hieroor en daaroor. Geseënd op soveel maniere. Ons mooi blyplek, die week wat verby is, die voorreg van saamwees. Vredig. Die…

#ToeValLig -‘n Dagstuk,’n papawer, Andries Vermeulen en Pik Botha

  So na my onhutsende fotosessie, kom daar uiteraard gedagtes oor tyd se verloop, my doel op aarde en sulke eksistensiële gedagtes in my kop op. God, in Sy groot genade en liefde lei my en vier oomblikke, ervarings of #ToeValLig(*) kruis my pad….

Watter # kies jy?

Lekkervurige-ekke wil dit duidelik stel dat ek geen teologiese of argeologiese opleiding het nie. Dat ek Die Woord van God, die Bybel van kleintyd as ‘n gunsteling metgesel en rigtingbepaler vir my kleingeloof en besluitneming beskou. Opreg, kinderlik. Oor die jare het ek geleer…

Antwoorde op Eina

Goeiemore, dis die “rubbish racist” hier. Ek het toe gisteraand gaan slaap en die eina van my kliënt en my self by God se voete gaan bêre, en so paar keer teruggegryp toe ek dink Hy hoor en sien nie…. Vanoggend is Rots donkervroeg…

Epiese lewenslied al word jy karnuffel

Wat maak jy as jou asem opraak en jou moeg se moeg se moeg met jou ploeg. Wat maak jy as jy nie meer kan of wil nie? Jy raak stil en sit jou moeg en seer voor God se voete neer, en sing…

Onding genade

  Spinnekoppe in my spasie red ek glad nie. Hulle word gedoom en geslaan. Ek gril tot in my siel, en vrees dat een op my sal spring. So die vlinder is nogal koelkomkommer met sy spinnekopvriend op sy vlerk. ‘n Vlieg – die…

Vryheid in genade en vergifnis

Die ou wêreld is ‘n harde plek met ‘n baie slegte CV.  Die mensdom se rekord in genade , barmhartigheid en vergifnis is maar skraps. Die tref my weer hard gisteraand toe ‘n advertensie vir die DSTV-History-kanaal oor die skerm flits. Oorloë, gierigheid, slawerny,…

Tuimeldroër oorlewing

Ken jy daai dae wat die bollie die waaier tref? As die elke dag se oorlewing en gemoedsbekakking tot die mag drie jou na Putsonderwater lei, en jy weet, hier moet jy nou verby? In die lewenstuimeldroër gesmyt en die siklus word elke vyf…

Meer as ‘n storie, salf vir siele

So kom ek op ‘n vergete Vuisboek-inskrywing af:  Miskien het God die aarde rond gemaak sodat ons nie te ver in die pad af kan sien nie. So bly ons vashou aan Hom in wie ons sekerste vrede en geluk lê (uit die woorde…

Niks kan ons van God se liefde skei

Stompies Ons sit by jou roudiens. Die kerk is stampvol. Verslae en seer sit jou vrou en kinders; jou ou moeder, ineengekrimp van leed; jou stukkende broers met hulle vroue en kroos; familie, vriende en kennisse. Die Dominee vertel hoe oomblikke ‘n mens se…

Oogwink oomblikke

Dit was ‘n rustige oggend in Oktober. Vol sonskyn en belofte. Die bloedrooi papawers skyn broos deursigtig en bewe liggies in die bries. Die harige stamme soos een wat hoendervlies kry. Bye zoem besig. ‘n Voorteken wat ek miskyk. “Wat ‘n mooi foto sal…

My Gorrel

Vaste woorde vir los gedagtes.

Forgotten Magic: Lifestyle blog

Muffins, Coffee and this Blog

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

TOKELOSHE

a.k.a. I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense. 'n Afrikaanse blog.

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en die lewe.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels