Sleutelwoord: Geloof

Oor poinsettias en die lieweheersbesie op my stoep

Op my stoep staan die krismis poinsettias en hou die vet rooi keramiek lieweheersbesie van LisaBsArt mekaar en geselskap hou. My dekor vir my en Rots se Oujaar oppie stoep. Hy het die inkopielys en is vort dorp toe. Bab is besig om te…

Vir botter of vir wors

Trou is toe perdekoop en skei is te maklik vir woorde. Ek was verstom toe the pers radiostasie nou die oggend so ewe oor brekfis gesprekke aan die gang het, dat huwelike hernubaar of kansellerbaar moet wees. So kontrakkie wat elke nou en dan hersien…

Sondagoggend seën na reën

Dit het oornag 10mm gereën. Die aarde ruik nat, my sinusse juig, die stof van die lank droog, weggewas. Op die leiklip weerkaats ‘n plas reënwater nog belofte. Die wolke het nog nie gewyk nie, so met die opkomende son deur die wolkies, weet…

Moet deel: “Cherith Before Jordan”

“There has to be a time in the wilderness where you allow God to cut some things away, to circumcise your flesh and heart, before you can cross over into the destiny that God has for you. He may give you a little taste…

Mooi,mooi 25

Your wind blows, enlivening us. ~ animate our hearts ~ Your Spirit, as a breeze, refreshing us. ~ life flow into our veins ~ And we, the loved, move. ~ awaken us Almighty God ~ Like tender branches, we flex. ~ help us be…

Jona soos nog nooit vertel

Toe Bab baie klein was, het sy altyd van Jona en die halvis gepraat. Dit was een van haar gunsteling Bybelstories. Vanoggend plaas sy op Vuisboek die Jona en die halvis video. Die opname is in 2010 gemaak, die kleine dogtertjie is besield en…

Trap sag waar jy staan

My sussie deel vanoggend 39 foto’s van ‘n Vuisboekblad wat sy volg en sy post: “Sometimes it’s good to know where one is standing…” Foto’s van mense wat hulle moderne hedendagse gang gaan – die man en sy hond, die ma en kind op…

Hemelse drukkies en ‘n mandjie

Die atmosfeer in my feëverhaal is ietwat bewolk en mistig sedert gisteroggend. Soveel so, dat Rots en Bab en ek so bietjie stywenekkie met mekaar is. Tot die honde grom vir mekaar. Ja, die dinges spat en breek soms in sprokiesland los, glo my….

Alles het verander

“A quick thought as we approach Good Friday.- Birth: the violent thrusting from safety into the great unknown. The ultimate decentering born out of love. Death: the great discomfort of the paschal mystery. An end without an end. The great anxiety of non-being. Resurrection:…

Ons loop almal saam huistoe….

Ek pieker en tob oor my lewe en my geloof die laaste paar dae, en nou weet ek die Here praat aanmekaar met ons, ons moet net luister. So kom my antwoord vanoggend via ‘n mede-blogger. Ek wil so huistoe verwelkom word. Dis my…

Jesus staan, want…

Danie blog Vrydag oor Stefanus wat gestenig is, en wonder hoekom Stefanus se visioen wys dat Jesus staan aan die regterhand van God. Jesus sit nie. Stefanus was ‘n sonderlinge dienaar van God. Hy was een van die eerste diakens, belas om die werklas…

Mooi, mooi 17

As jy al ooit depressief en soekend gevoel het, sal jy weet wat hierdie digter beskryf.   As jy voel Richard Burton lees te vinnig – onthou dis ‘n brak wat weghol, soos ons soms van God weghol…. Lees hier terwyl jy luister: Francis…

My Gorrel

Vaste woorde vir los gedagtes.

Forgotten Magic: Lifestyle blog

Muffins, Coffee and this Blog

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

TOKELOSHE

a.k.a. I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense. 'n Afrikaanse blog.

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en die lewe.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels