Hallo

Welkom. Geniet my woordwêreld en gegriffel.  

Elkeen van ons het stories. Ek is van harte oortuig stories hoort geboekstaaf te word, vir jou naby geliefdes se onthou en soms, as jy gelukkig is, ook vir vreemdelinge van waarde.

Sommige stories gaan ligvoet deur die lewe. Ander weer is met dorings en lesse besaai.

 My stories se woorde maal al jare in my kop rond. Die gemaal moet nou rigting kry en daarom dat ek dit nou spontaan en sporadies hulle hier neerpen.  

Ook moet ek bely, begin ek ook nou, danksy die blog, notas in laaie en joernale wat die hele huis vol lê, aaneen te string en vir die wêreld te sê: “Dê, hier is my woorde nou!”

 

9 Comments on “Hallo

  1. Ek het maklik oopgekry, sterretjie geklik en al. Moet erken ek lees al lankal deur fb, en geniet jou gemaklike, eerloke en opregte skryfstyl en inhous. Ek is nou n fèn!

    Liked by 1 person

  2. Hallo vurige affêre. Verstaan ek verkeerd dat jy ook iets te doen het met koolstowe. Ek vat nou ‘n wilde kans maar waar in Gauteng omgewing kan ek koolstoof politoer opspoor

    Like

  3. Nie stowe nie – ek smous kaggels en braaiers vir ‘n lewe ver in Limpopo. Vir die politoer kan jy by Heatwave Randburg navraag doen:
    132 Republic Rd, Fontainebleau, Gauteng, 2194, South Africa
    City of Randburg
    Phone number: 011 791 1150,, Fax: 011 793 2837
    Groetnis

    Like

  4. Terug pieng: Die pad | Wegkruipertjie

  5. Jy smous lekker goed… nee, nie sweets nie! Lekker goed!
    EEndag, as ek groot is… wil ek vir my ‘n Hex bou… maar ek moet eers ‘n ou pandokkie kan bou voor die Hex! 😉

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

%d bloggers like this: