Wie is nie lief vir Pippi Langkous nie.

Astrid Lindgren skrywer van die stories het vertel dat “Pippi represents my own childish longing for a person who has power but does not abuse it.” Die karakter is vir haar dogter Karin geskep toe die siek geword het.

Maar voor Pippi en Karin het die jong Astrid Ericsonn  in 1926 swanger geraak. Die pa ‘n getroude man. Uit vrees dat hy tronk toe kon gaan, word haar seuntjie in Denemarke by ‘n pleegma groot. Toe dié siek word, moes Astrid later self plan sien om haar kind verder te versorg.

Brawe vrou in tye waar sulke situasies nie maklik kon wees nie.

Kyk gerus  ‘Becoming Astrid’ Die fliek is Sweeds en pragtig verfilm. Die hoogtepunt die lied aan die einde, Springa deur Ane Brun.

Lees die engelse lirieke eers onderaan en luister dan die opname.

Ek is besig met #NaNoWriMo2019  en ook ‘n studie van Carl Jung se “Red Book,” klomp binnewerk en terugkyk op beleefde trauma en soeke,soeke om my rusteloosheid te besweer.

Hierdie lied het my diep getref met sy koor “run trough death into life” en ek dank die Here vir die geleentheid om in my ouer word dae my tweede naïwiteit,  soos Stephan Joubert dit so mooi beskrywe, te kan beleef.

Om oop en kinderlik te kan glo dat mens uit jou donker (death) na die lig (lewe) kan spring. Ons God boer met genade en tweede kanse ek glo dit kinderlik en met my hele hart. Hy is genadig so. Astrid se swaar en sukses later vertel vir my ook hierdie waarheid.

Ek is so bly Pippi se skepper het sulke kanse beleef.

Springa -Ane Brun

Run, dare to run
Through death into life
Run, dare to run
Through the darkness into the light

Take the opportunity to live, help yourself
Feel that the summer is yours
Take the opportunity to live, take a step forward
Or backwards if you want
Take the opportunity to live, stand in the middle of it
Meet the storms with a scream

Run, dare to run
Through death into life
Run, dare to run
Through the darkness into the light

Don’t despair, but you can cry
And see that the future can forgive
Don’t blacken the whole board you received
Allow other colours to fit occasionally
Don’t regret it, but you can learn
Then you walk the maze by heart

Run, dare to run
Through death into life
Run, dare to run
Through the darkness into the light

Run, dare to run
Over the gap, into the danger

Run, dare to run
Through death into life
Run, dare to run
Through the darkness into the light
Run, dare to run
Through death into life

Run, dare to run
Through death into life