Ons reënmeter is nie meer nutteloos nieDit rammel en raas en dis koel.HallelujaSkoon stikstof op my lyf gereën. My beker loop oor.My drankoffer. Ons eerste mooi reën. APRIL 130MM, OKTOBER 8MM. VANAND 6MM Dankie vir belofte en hoop.
Goeie nuus. Sooo bly dit reen , dis so nodig om te oorleef. Gister vertel ek vir my supervisor van geelperske reën want dis hoe dit gister hele dag gere:en het hier.
Hierdie reënstorm was raar vir ons omtes. Dis voorafgegaan deur ‘n liederlike wind en stofstorm. My huis is oortrek met rooi sand en dit lyk of ons vir Palmsondag oefen in die tuin. Maar na die skrik toe daai eerrste druppels val, het ons in die reën gedans. 9mm se genade.
Ek is so bly oor die water in daai reënmeter. Ek dink gedurig aan julle wat droogtes belewe terwyl die reën neerstort hier by ons. Ek blaas nog wolke aan vir julle.
Ons Susrer Reën terg ons, maar soos die Ingelse sê: “Good things come to those who wait ” Gaan kyl dir maan is nat….my oupa het geglo dis wanneer die reëns kom en hy was ‘n goeie ou.🤗⛈🌨
😇🙏👏🇿🇦💖
Lekker. Dis so nodig – die reën en die dankbaarheid. Mooi foto’s
🙏🙏🙏🙏💃Ons dans saam met jou.
Goeie nuus. Sooo bly dit reen , dis so nodig om te oorleef. Gister vertel ek vir my supervisor van geelperske reën want dis hoe dit gister hele dag gere:en het hier.
Hierdie reënstorm was raar vir ons omtes. Dis voorafgegaan deur ‘n liederlike wind en stofstorm. My huis is oortrek met rooi sand en dit lyk of ons vir Palmsondag oefen in die tuin. Maar na die skrik toe daai eerrste druppels val, het ons in die reën gedans. 9mm se genade.
Dis beslis waar dat die weer eintlik onvoorspelbaar is. Baie, baie bly vir jul part want dis brood nodig.
Lekker hier by ons nog net n paar drupels
Dit sal kom, ons moet net vasbyt. Groete
Ek is so bly oor die water in daai reënmeter. Ek dink gedurig aan julle wat droogtes belewe terwyl die reën neerstort hier by ons. Ek blaas nog wolke aan vir julle.
🤗
Ons het niks in Oktober en gister 8mm Ek is saam met jou dankbaar.
Ons Susrer Reën terg ons, maar soos die Ingelse sê: “Good things come to those who wait ” Gaan kyl dir maan is nat….my oupa het geglo dis wanneer die reëns kom en hy was ‘n goeie ou.🤗⛈🌨
Ek dans saam met jou.
🤗
Wonderlik! Mag julle regtig geseën word met goeie reën. Mag God Suid-Afrika seën met goeie reën.