“She decided to free herself, dance into the wind, create a new language. And birds fluttered around her, writing “yes” in the sky.”
Monique Duval

Christian Schloe

Besef ek vanoggend, Vuisboek is ‘n koerantkantoor. Klomp stories en inligting kom daar ingefladder. Al die nuusaandraers, agies, opiniestas, skinderbekke en ook meningsvormers, artieste, woordskeppers en goeie siele kom gil by jou, die redakteur se aandag. Jy bepaal die nuus wat jou blad waardig is net jy. Wees omsigtig en lig om jou blad se kwaliteit rerig jy te hou.

Die mooi woorde en skildery kry ek op Ravenous Butterflies se vuisboekblad:

https://www.facebook.com/profile.php?id=120492754734710&ref=br_rs

 

 

Advertisements