
I am smack in the middle of a goodbye. Bookended by the home I have loved for years and have lived some of my best days and a new smaller home of which I know nothing and the days to be spent there unknown
The rooms of my house are littered with boxes and bags. Old memories repacked alongside new ones. The outline of paintings and lonely pins pattern the walls.
Dusty window panes are laid bare as curtains come down. The last one who attempted shining the panes did not do a good job. Thank goodness for curtain lace that hid the disgrace.
The bright light filtering into the house is a stark reminder of the closeness of the final goodbye when I turn the key in the lock one last time.
Hello Goodbye.
Ag … my hart. Ek’s saam met jou hartseer, dis erg om ‘n kosbare blyplek met soveel herinneringe agter te laat. Maar ek het ook al geleer, as jy daardie sleutel vir oulaas draai en wegstap, kyk mens nie om nie. Dan beur jy voort en gaan maak nuwe herinneringe.
Sterkte my blog vriendin 💌.
LikeLiked by 3 people
Dankie vir jou meelewing. 🌻💝
LikeLiked by 1 person
Ag ek huil saam met jou. Moes al baie keer in my lewe so afskeid neem. Dis verskriklik traumaties. Een voordeel is dat mens ou bagasie uitgooi.Sterkte!
LikeLiked by 2 people
My heart goes out to you … having made many moves over the years has not made it any easier. Life changes are seldom easy to live with at first and very few of us enjoy the prospect of the unknown. I am on the cusp of bidding my middle child farewell as he settles in a land far too far away for me to be happy about right now. His home still has to be packed up (largely by me): I feel quite strong about it all – until I start sorting through his belongings and helping him to decide what should go, what to keep and what to take with him. My wish for you is to find new jewels and joys in your new environment.
LikeLiked by 5 people
Oh Anne. I would not trade with you. My heart will most certainly shatter. I will keep you in my prayers. It seems change is the only constant for us human beings.
LikeLiked by 3 people
drukkie ❤
LikeLiked by 1 person
💝🌻
LikeLike
Jy skryf die proses só raak. Ek gaan saam met jou.
LikeLiked by 2 people
Dankie liewe Liza. Ons sal ‘n nuwe skryfplek gaan staanmaak.💝🌻
LikeLiked by 1 person
Sterkte, nooit lekker om jou leee in bokse te moet pak nie. Maar jy pak baie mooi onthou ook in.
LikeLiked by 1 person
Dis waar en blye versekering om dit weer te kan uitpak. Julle klomp blogmaats se meelewing is salf vir my. 🌻💝
LikeLiked by 2 people
Ai, mens, ek het in 1988 laas getrek, en dit was boonop net straatop! Ek het geen idee hoe dit moet voel om so ‘n stuk lewe agter te laat nie, maar ek het groot empatie
LikeLiked by 2 people
As kind het ons bykans elke twee jaar verhuis. Dit was hard maar avontuurlik. My ouer self het dit afgeleer en dit voel nou baie erg want mens is maar gerieflik gewoond. Die verander dinge en ouer wees jel nie so lekker, maar ons moet maar hierdeur. Almiskie wag ‘n wonderlike avontuur om die draai by die heksiehuis.🌻💝
LikeLiked by 2 people
Oeew die heksiehuis … ek wil meer weet.
LikeLiked by 1 person
Ek dink ‘n mens los so ‘n stukkie van jouself, voetspore as jy wil, by elke plek wat jy agterlaat en elke nou en dan wil hart weer terugloop op die ou paadjie. Ek sukkel veral dese dae self met die herinneringe wat maar net nie wil los nie, maar daar is tog altyd die opwinding van nuwe plekke, gebeure en nuwe omstandighede wat dit uitbalanseer. Ek hoop jy sal baie gelukkig wees in daardie heksiehuisie.
LikeLiked by 2 people
Gelukkig, gelukkig trek liewe maters altyd saam. 💝🌻
LikeLiked by 1 person
Nou voel ek sommer pootuit net om te lees van trek. Dis maar n gedoente om so te verhuis. Gelukkig is jy nie alleen nie. Ag jong ek het vanaand nie woorde nie. Eks te afgestomp op die oomblik. Dankie dat jy in elke geval skryf sodat ek kan lees wat jy doen en hoe jy voel. Geniet die uitpak en herrangskik van alles.
LikeLiked by 2 people
Dis limbo tyd. Alle linne, sagte goed en breekware en kombuisgoed en ‘n yskas en wasmasjien is vanmore by die plaashek uit. Die huis begin hol klink. More trek ons my boekery en skilderye. Dis lekker wanordelike leef tot aanstaande week se finale skuiwe. My honde is al lekker onthuts. Ons gaan hulle Vrydag salon toe vat en dan na die nuwe huis.
LikeLiked by 1 person
Ek besef nou eers eks meer as ‘n week agter. Het jy nou darem al ‘n lekker lêplekkie vir die nag en ‘n sitplekkie gedurende die dag?
LikeLike
Nee. Ons is nog in limbo….
LikeLike
Senutergend as jy my vra om so in die lug te hang.
LikeLiked by 1 person
Trek is regtig traumaties. Wens so ek kon dit vir jou makliker maak. Maar mooi mens wat jy is, gaan jy hierdie nuwe seisoen ook mooi maak
LikeLiked by 1 person
Dankie Bondels.
LikeLiked by 1 person
Jy het jou emosies so mooi verwoord in jou skrywe. Ek wonder hoe dit by jou vorder vandag. Ek stuur positiewe energie jou kant toe en wens vir jou mooi, nuwe avonture.
Groete ♡
LikeLiked by 1 person
Dankie baie. 💝🌻👋
LikeLike
🤗
LikeLike
Thank you, Vurige! Beautifully written. I envy you that. Yes, leaving is the stuff of melancholy for me and there is much pressure on me to leave my apartment, shot through with memory of Claudie, and I just can’t go. Thank you for your support on the “Shroud”. I would love to hear your thoughts on this issue. Kind regards, will
LikeLiked by 1 person
Dank vir die steun op Antjie Krog. Ek is die boek in Engels gegee en deel dit. Ek sou haar werk in Afrikaans verkies. – willem
LikeLiked by 1 person
Mal oor haar Afrikaans, maar Country of my skull is net reg in Ingels. Haar stem moet wyd gehoor word.
LikeLike
Hartlik dank vir diebsteun op ‘Medea’. Net jammer jy het nie verder kommentaar gelewer nie. En jy’s stil met die gedigte. Ek mis dit. – willem
LikeLike
Met verhuising besig Willem. Nie baie kreatief nie. Groete.
LikeLike