
Vanmore speel die RSG radioengel, Amore Bekker, Asem van Frieda Kruger. Dit ontstem en dis diep, die lirieke.
Maar wat ek toe vandag van die talentvolle Woord bediener moes hoor is elders. Gaan luister haar album “BAT QOL”( “daughter of voice”) hier.
Hoendervleis lirieke, kos vir my siel. Die lied se naam is Bosbrand.
Daai ding wat my dryf
om alles uit my lyf uit te skryf
is nêrens te vind nie….
Frieda Kruger
en verder…
….Die bos het heeltyd gebrand
En ek het my skoene aan
Die grond was altyd gewyd
Maar my oë gesluit
Om U in die hemel gaan haal
maar altyd is U nader as my voeteval, my moedertaal, my asemhaal
Frieda Kruger
Dankie. Jy het die deur tot ‘n nuwe musiek wêreld vir my oopgemaak.
LikeLiked by 1 person
Dis ‘n dinamiese bediening as ek so kyk.
LikeLike
Om te dink ek sou nooit van haar geweet het as jy haar nie hier kom voorstel het nie – watter wonderlike talent!
LikeLiked by 1 person
#!ToeValLig
LikeLiked by 1 person