Rumi vertel van kameelperde, sonneblomme, vere en sy mensma

Hallo. My naam is Rumi Maré, die jongste van die woeste Watervalhondebende. Ons bly saam met ons mense: Ma, pa en Bab op ‘n plaas met ‘n reuse tuin met ‘n groot groen grasperk en baie agapante, ‘n Oom Jakarandaboom en klomp reuse palmbome. Ons het ook bure en Jakkals en Bruno, die Jack Russels, … Continue reading Rumi vertel van kameelperde, sonneblomme, vere en sy mensma