Windfeekse en windpompe – #Woordwarrel

Die woord wat my sintuie aanskakel is ‘windpomp‘ Eintlik is dit ‘lekker’, maar hierdie liefwoord het ek lankal in my blog aangeteken. Doer toe die Bokke die konings van die wêreld geword het, en ons nog niks van Covid en mislikepale verkiesings geweet het nie. Gaan lees. Jy weet, die Iere het ‘n doodsbode. Banshee. … Continue reading Windfeekse en windpompe – #Woordwarrel