Skoeisel relaas vir Scrapy

Scrapy wil dat ons oor skoene vertel en haar Wasdag is al amper verby. Sal seker die agteros in die kraal met my relaas wees. My eerste onthou aan skoene was rooi hakskoentjies wat my Tannie Stella by haar Indiërvriende vir my aangekoop het. Dit was piepklein grootmensskoene, ek dink ‘n nommer 3 of 4 … Continue reading Skoeisel relaas vir Scrapy