10 Oktober 2019. Waterval, Limpopo
Lekker verjaar Oom Paul. Dit rammel en raas. Ons Suster Reën kom aan.




https://lekkervurigeaffere.blog/2019/10/10/vuurvliegie-se-reen-reen-waar-is-jy-woordsnoer/
Die plek waar ek woon, Natuurverskynsels
10 Oktober 2019. Waterval, Limpopo
Lekker verjaar Oom Paul. Dit rammel en raas. Ons Suster Reën kom aan.
https://lekkervurigeaffere.blog/2019/10/10/vuurvliegie-se-reen-reen-waar-is-jy-woordsnoer/
it's your creation
Trying to live a creative life
Chef Of Du Cuisine Over The Restaurant
Magic all around
Een gebruiksaanwijzing voor jezelf
Om te glo te droom en oor alles na aan my hart te skryf
Vlammetjies vreugde en verdriet en so aan, en nee dis nie oor jou nie!
An autistic perspective
Sonder 'n masker
Psalm 91:11 "Want Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm orals waar jy gaan. Hulle sal jou dra sodat jy nie eers jou voete teen 'n klip sal stamp nie. Selfs as jy leeus of slange teëkom, sal jy hulle doodtrap."
Ons_mense_se stories
The heavens are telling the glory of God; and the firmament proclaims His handiwork. Psalms 19:1
seeking inspiration
My stories
This is my cool site
ADVANCED BIBLE STUDY! Using the Bible to Understand the Bible!
God has a plan for your life
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
Daisy deel haar gedagtes oor die lewe en al sy kwessies
Camino Stories & Other Journeys
Over authentiek leven aan de buitenkant van Denemarken
A unique perspective on Spirituality, Philosophy and Love.
Musings about my travels...
"The Lord Our Banner" (Exodus 17:15)
Growth is essential. Kom ons gesels.
Poems,photos and written pieces.
Miracles, Testimonies & Salvation Stories / Wonderwerke, Getuienisse & Verlossingsverhale
The Musings of a Writer / Freelance Editor in Training
'n Heerlike slaai
Words...they have the power to improve minds...lives...communities...the world
The Pulse of Cape Town Art
Life is good when you Smile often, Dream Big, Laugh a lot, and realize how blessed you are for what you have!
Unleashing the beauty of creativity
Ek blog oor enigiets wat ek op die hart het. Even in English
A blog about sculptures by Johnson Tsang
Daily meditation on the Holy Bible text.
Conquer Through Love/ Oorwin Deur Liefde
Experience the art of journaling and prayer.
Leef en Laat Leef
“Love recognizes no barriers. It jumps hurdles, leaps fences, penetrates walls to arrive at its destination full of hope.” — Maya Angelou
Scribbles from my notebook
Musings on Life - Creative Writing - Environment
nostalgie - die toekoms van kos en leef lê in die verlede
"Eendag is vandag"
By Sandra Js Photography - Make the rest of your life the best of your life.
Where Millennials share ideas
Mag julle goeie reēn kry.
LikeLiked by 1 person
Te pragtig. As ons één ou skamerige blitsie hier rond kry, gaan kruip hy mos weg tussen die wim en staalwol en glenriekvissies in die konbuiskas. Tussen die Kapenaars. Almal kruip weg. Mis daai Hoëveldse Godly Laser Shows en hael wat vyftien duim diep teen die huis opskuins. Ons ou moffiewolkies slaat nie die tonteldoos nie. En die weesgelate ou blitsie sit skaambek op die Taaims se voorblad soos ‘n Djoelaaimerrie.
LikeLiked by 1 person
Pete, kyk hoe borrel snoere by jou se mond uit. Seëninge.🤗 Ons sit verlig oppie stoep en sê dankie vir genade op ons omgewing neergestort.
LikeLiked by 1 person
Dankie. En geniet die mooigeite. 🌩️⚡🌩️⛈️🍸💌
LikeLiked by 1 person
Oooo jy skryf te lekker!
LikeLiked by 1 person
💕
LikeLike
Waai die wind nie daar nie? Jou tuin lyk mooi met sy groot bome.
LikeLike
Die wind waai woes, die kamera vang nie die beweging nie. Ons sit op die stoep en ek dink dit het so geklink toe Adam en Eva weggekruip het. Jy kan nie.
LikeLiked by 1 person
Dog dis net ons wat wegwaai. Vanoggend yskoud 🤔
LikeLike
Woeste winde en 6 druppels van die 60% voorspelling
LikeLike
Alles wel….ons sal ook die haele en waters van voor die berg kry…
LikeLiked by 1 person
Ai ek hoop daar is n bietjie wat vir jul kan verligting bring. Mooi fotos.
LikeLiked by 1 person